Mpumalanga Akkommodasie by Mbuzulwane Guest Farm | LekkeSlaap
+15
+15

Mbuzulwane Guest Farm

Selfsorg
  • Vanaf R2 800 per nag (vir 8 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N4 , De Hoop Plaas, Mara, 1204, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Mbuzulwane Guest Farm is ’n lieflike selfsorghuis vir 7 gaste 30 km vanaf Nelspruit en 40 km vanaf Malelane.

Die huis het 2 slaapkamers en 2 badkamers met ’n bad en stort. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n dubbelbed en die tweede kamer het ’n dubbelbed en staanwaaier.
Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 2 enkelbeddens en 'n slaapbank.

Die leefarea lei na ’n stoep met meubels wat oor die tuin en dam uitkyk. Rook is verbode in die huis. ’n Skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek.

Braaigeriewe en parkeerplek word voorsien en daar is plek vir ’n boot of karavaan op die perseel. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Let asb. daarop dat daar ’n grondpad van 2 km lank is wat na die verblyf lei. ’n Normale voertuig is geskik, maar gaste moet net baie stadig ry.

Mbuzulwane Guest Farm bied verskeie dinge soos visvang, voëlkyk, stap, fietsry, 4x4 en verskeie wild insluitend impala's, vlakvarke, koedoes, arende en nog meer rondom die dam.

Slaapplek

’n Bespreking by Mbuzulwane Guest Farm sluit in:

Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Langs die N4 , De Hoop Plaas, Mara, 1204, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
per nag (vir 8 persone)

Sien meer verblyf in

Mpumalanga
Vanaf R2 800
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 800
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N4 , De Hoop Plaas, Mara, 1204, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbrSIz7fLg8hgrz4lyK1BXbkjkIWQjydxjMzBIhSDcCur40hvt7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 800  per nag (vir 8 persone) Off the N4 De Hoop Farm 1204 Mpumalanga 086 999 0018 13:00-17:00 10:00 -25.516374761225 31.154849358702
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za