200 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 200 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Mdluli Safari Lodge, Kruger National Park, 1242, Mpumalanga Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Mdluli Safari Lodge in die Krugerwildtuin bied bekostigbare en luukse tentverblyf vir gaste wat op soek is na 'n egte Afrika Safari-ervaring.
Die lodge is in die suidwestelike deel van die Wildtuin geleë en bied 'n ervaring wat deur die ongerepte skoonheid van die Afrika-bos geïnspireer is.
Mdluli Safari Lodge het 50 en suite-dubbeltente. Elke tent is ruim en het 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die park. Daar is 2 driekwartbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, lugversorging, 'n binne- en buitestort, toilet en 'n dubbelwasbak-eenheid in elke tent. Die tente het ook tee- en koffiemaakgeriewe en dubbelslaapbanke vir kinders onder 12 jaar.
Die lodge se kontemporêre en eko-ontwerp pas goed by die landskap en skep 'n egte, onvergeetlike safari-ervaring.
Die lodge het 'n randvloeiswembad met 'n uitsig oor die park, en 'n rotspoel aan die onderkant van die granietrotsformasie. Daar is ook 'n kroeg aan die onderkant van die rotsformasie. Die lodge spog ook met 'n spa, gimnasium, konferensiegeriewe vir 20 afgevaardigdes, 'n groot kroeg en sitarea met 'n uitsig oor die watergat, en aparte bomas vir groot en klein groeps-etes. Wildritte en begeleide boswandelinge word deur ervare wildbewaarders van Echo Africa Safaris aangebied.
Dié ontwikkeling is in 'n vennootskap met die plaaslike Mdluli-gemeenskap en elke gas se besoek het 'n indirekte impak op die welvaart van die gemeenskap. Dit is 'n bloudruk vir gemeenskapsontwikkeling-projekte in Suid-Afrika.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Mdluli Safari Lodge, Kruger National Park, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Mdluli Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Mdluli Safari Lodge, Kruger National Park, 1242, Mpumalanga
Sien kaart- 200 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang