Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mdluli Safari Lodge

Lodge
Luukse Tent
Vanaf
Vanaf R13 280
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die lodge beskik oor 50 luukse eko-tente met en suite-badkamers. Elke tent het 'n ruim, privaat stoep met 'n uitsig oor die park. Elke tent het lugversorging, 2 driekwartbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n binne- en buitestort, toilet en 'n dubbelwasbak. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n dubbelslaapbank vir kinders onder die ouderdom van 12 jaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 2
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Tariewe sluit nie die volgende in nie:
'n Mdluli Community Bed-fooi van R42 per persoon per nag.
Die verpligte Krugerwildtuin-bewaringsfooi per persoon per dag (selfry-wildritte by Numbi-hek en wildritte), tensy die persoon 'n jaarlikse Wild Card het waar bewaringsfooie nie betaal hoef te word nie.
Middagete, alle drankies en 'n a la carte-middagetespyskaart is beskikbaar.

Let asb. op dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R13 280
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 100 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mdluli Safari Lodge, Krugerwildtuin, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9ab151806c629d8af6f377b4c9ba3aaa335af450a53068fd9e8b97b896186623ef212588b5705d45c46502c672820ca3b95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R13 280 per nag, vir 2 mense Mdluli Safari Lodge Kruger National Park 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.188224 31.229196
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem