Meadow View
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 31 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uys-straat 227, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
-
Vanaf
R999R899 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Meadow View is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Wakkerstroom, Mpumalanga. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike en rustige oornagverblyf.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n 1 oopplan-slaaparea met 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank vir 2 ekstra gaste, 2 stoele en 'n etenstafel. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met 2 sonstoele, pragtige berguitsigte, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe, soos restaurante en winkels.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Patio
- Privaat ingang
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ligging
- Uys-straat 227, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Wakkerstroom Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uys-straat 227, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga