Meadowbrook Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Carla D
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Fantasties gebly! Fantasties gebly! Eienaar en Linda is regtig amazing - nadat die krag uitgeslaan was a.g.v. die weer, het hulle uit hulle pad gegaan om my te help sodat ek my vergaderings aanlyn kon bywoon - kon nie gelukkiger gewees het nie, sal beslis my keuse wees as ek weer daarheen reis. En sal vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Leke. Baie lekker, altyd 'n plekkie kan so bietjie opgeknap word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrietta S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Alles wat nodig is vir 'n kort kuier. Die ligte van die area en van motors wat inkom skyn in die kamer in, wat dit moeilik gemaak het om aan die slaap te raak. Niks wat 'n goeie uitblokkorgyn nie kan regmaak nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

All was good. Comfortable. Convenient. Safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salomie F
Kort verblyf
4.8
Aug 2025

Aangename verblyf. Ek het lekker gebly. Dalk kan hulle net so bietjie kyk na ander opsies vir rokers. Die rokersarea is baie naby aan ander kamers; soms is mens bang hulle word gesteur.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vossie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Goeie waarde vir geld. Ja, ten spyte van die feit dat die kamer baie lig was deur slaaptyd.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren F
Kort verblyf
4.4
Okt 2025

Good service. Great location. It was a good stay. Service was good. The stay was enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda R
Kort verblyf
4.4
Mei 2025

Very nice, clean, cosy, safe, I would recommend! Very nice stay, everything was clean, only the inner drawers of the wardrobe were dusty but we didn't need to use them during our short stay. The architecture was cosy and open. We felt safe. The bed was comfortable and warm. The bathroom was good - maybe it just needs a door to separate sound etc. from the bathroom from going to the bedroom. Very pleased with the amenities provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Debora N
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Nice. Very comfortable space in a quiet neighbourhood. Clean, exactly as described. The only problem is the gate issue; there's no remote and one has to get out of the car to press the dialing pad on the gate. It's a bit of an inconvenience going in and out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Nicolette E
1 nag Besigheidsreis
4.0
Aug 2025

Heerlike rusplek. Heerlike plekkie om te gaan oornag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 133

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1163 Karriboom Street, Moregloed, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9cada5be51059e01532533005199cd974c87f51b799263b7a1ecb703a57f4ee9b655e381f53314e3e4a4de1d8499fbebe107?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 1163 Karriboom Street Moregloed 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.710815666864 28.244129023314
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang