Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meadowbrook Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 75

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 47 resensies vir Meadowbrook Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Freddy G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Freddy G
Enkelreisiger

Great.

Refrigerator not working and supply guest with a remote for the gate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gino V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gino V
Saam met vriende

Baie mooi, veilig, stil area geleë, baie naby aan kosplekke ens.

Die plek kort net 'n aircon, verder is dit so perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en goed gelee.

Dit is 'n baie netjiese gastehuis. Die kamers het genoeg spasie en ons het ons kuier daar baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vind plekkie aangenaam en voldoende.

Alles in orde, goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelene V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie warm en ongemaklik.

Lugversorging is nodig, die kamer was vreeslik warm, die dakwaaier help nie tydens Pretoria se drukkende hitte. Rookarea agter is voor die ander gaste se kamers, dit is nie privaat nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Avo L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Avo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good location.

The ceiling fan starts working when it wants to. The same thing happened with the lamp that is attached to the fan. It is probably controlled by a remote control in another room. It is very unpleasant to wake up in the middle of the night when suddenly the light is on and the fan is working at full power. And you have cockroaches in the room. On the last day we were there, there was no electricity or water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meadowbrook Guesthouse se terugvoer

Dear Avo
We have received your feedback and want to take the time to apologise for everything that went wrong during your stay. It would appear that due to all the load-shedding, the remote controls for the lights and fans got out of sync, and the absence of water and electricity on the last day of your stay was due to reasons out of our hands, water and electricity infrastructure in the area.
However, the cockroach you found is unacceptable, and therefore, we want to offer you a free night's stay at one of our other high-end guesthouses in the Rietondale area during your next visit. Please let me know if you wish to accept our offer, and I will arrange a room for you.
Again, sincere apologies for any inconvenience.
I hope to hear back from you soon.
Kind regards
Linda

Meadowbrook Guesthouse
Covette D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Covette D
Gesin met klein kinders

Was regtig pragtig en skoon.

Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole F

Veilig en skoon.

Baie veilig netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lionel F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek ooit.

Skoon vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Alles was baie goed. Net een ding wat moeilik was, is dat as 'n mens B&B adverteer, verwag 'n mens B&B. Dit maak deel uit waarom 'n mens spesifiek B&B ('n ontbyt) bespreek, om oggend ontbyt by 'n ander plek te spaar. Indien nie B&B nie, moet dit duidelik gestel word. Nie op advertensie meld B&B nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut vantasties. Rustig en veilig.

Skitterende verblyf naby als. Skoon en mal oor die rookers gedeelte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lionel F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel F
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Plek baie netjies. Security is baie goed. Baie vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hylton D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hylton D
Enkelreisiger

Convenient and stress free.

Quick and easy booking, entry and exit to accommodation are simple and effective.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naas H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Naas H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Inboek was maklik gewees deur WhatsApp, sleutelkodes en hekkode word vir jou gestuur. Bietjie sleg om eers 16:00 toegelaat te word om in te boek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige woonbuurt.

Stil straat. Onderdak parkering. Ons is op hoogte gehou oor beurtkrag. Sal altyd aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Makhei M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makhei M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I won't mind going there again.

The place is beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B
Enkelreisiger

Comfortable room, still had lights on even with load shedding. Secure parking.

Great place, excellent service.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor E
Besigheidsreis

Maklik, eenvoudig, geen onnodige komplikasies nie.

Was baie aangenaam. Netjies, wel toegerus. Het geen inboek-komplikasies ervaar nie. Sal definitief weer van hul gebruikmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne P
Enkelreisiger

Excellent.

Everything is well organised. Hugh was contactable at all times though I had no problems.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, skoon en netjiese plekkie. Veiligheid is baie goed.

Meadowbrook Property was vir ons as gesin pragtig en uitsonderlik. Met soveel huisinbrake is mens geneig om maar baie versigtig te wees waar jy gaan oorslaap wanneer jy uitstedig is. Ons het baie veilig gevoel by Meadowbrook. Die omgewing waar Meadowbrook geleë is, is lekker stil. Sommer net lekker gewees, sal beslis weer van hul gebruik maak in die toekoms asook die naam versprei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Enkelreisiger

Baie lekker gebly.

Netjies, skoon en baie goed georganiseer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matheus U - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matheus U
Besigheidsreis

Area werk goed.

Baie lekker gebly by hulle, alles skoon en netjies, 'n aircon sou dit vir my 5ster gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald L
Besigheidsreis

Dit was baie lekker, aangenaam en het dit terdeë geniet.

Daar was niks verkeerd met die verblyf nie, moet my nie verkeerd verstaan nie, net 'n paar verrassings. Dit is net op die spesifieke kamer gefokus. Daar was nie n spieël in die badkamer nie. Dit het voorgekom asof dit onlangs gebreek het en nog nie vervang is nie. Die stortmatjie is effens aan die klein kant. Die rakkie by die wasbak pla, veral as jy jou gesig wil afspoel. Die WiFi was nie baie stabiel nie, maar dit kan die SP wees wat nie die bandwydte kan handhaaf nie. Het maar die probleem oral oor, selfs by die huis. Dit het voorgekom asof die WiFi na 'n sekere tyd afgaan en dan weer vroeg aangeskakel word. Dit was nogal 'n verrassing om die eerste dag terug te kom en uit te vind dat die kamer net elke tweede dag gediens word! Daar was niks verkeerd met die verblyf nie, sal weer daar gaan oorbly as ek vir die volgande kursus gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Kort kuier met net een oorslaap.

Dit was 'n pragtige plek en hulle het baie moeite gedoen om ons te skuif na 'n vroeër datum. Baie dankie vir die behulpsaamheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mimi R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mimi R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig en kalmerend. Die feit dat ons kamer uitloop na die swembad was 'n super bonus.

Mense, ek was stomgeslaan met die verblyf wat ons gekry het. Ek dink omdat ek al voorheen in duur plekke, met etes, gebly het en ek was soms maar teleurgesteld, het ek nie veel verwag vir die prys wat ons betaal het nie. Baie dankie aan almal wat dit die moeite werd gemaak het. Sterkte met alles vorentoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franciska D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franciska D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam verras. Was nog die lekkerste kuier by 'n gastehuis.

Was 'n heerlike kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angie R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie R
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay. The rooms are cool, not cold. No extra blanket needed.

The room we slept in, the door needs to be secured on the sides. When the wind blew it felt as if someone was trying to break in. The door makes a lot of noise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anabelle S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anabelle S
Gesin met tieners

Rustig, lekker gerus.

Kamers was goed toegerus. Area rustig en goed geleë. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen D
Enkelreisiger

Rustig.

Ek kon met geen probleem inkom en uitgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
René A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René A
Enkelreisiger

Baie rustige omgewing.

Die diens wat ek daar gekry het was uitstekend, ontbyt was van baie goeie gehalte. Beslis bly ek weer daar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amor E - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amor E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker geslaap. Die plek was vreeslik mooi skoon!

Dit is ’n baie rustig plek. Ons sal die plek enige tyd aanbeveel! En vir seker weer daar gaan bly! Inkloktyd en uitkloktyd is baie billik. Dis maklik om die plek te kry, en baie veilig om daar te rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B

Alles was perfek en mooi skoon.

Ons het so tuis gevoel soos by ons eie huis. Baie dankie vir die gasvryheid, ons het die kuier by julle baie geniet en die atmosfeer was baie lekker en rustig. Baie baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanette F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette F

Absoluut onverbeterlike diens en fasiliteite. My familie was ingeboek vir ons troue en het net die grootste lof vir Hugh se diens, die whatsapp-diens en die fasiliteite by Meadowbrook!

Hugh is die BESTE skakelpersoon en beslis 'n absolute aanwins vir Meadowbrook!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacquelene G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacquelene G
Enkelreisiger

Uitstekend!

Vriendelik en baie behulpsaam. Baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shadé S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shadé S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut die moeite werd om te oornag.

Die gasheer lewer absolute goeie diens en laat ’n mens tuis voel. Sal dit aan enigiemand aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
René D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
René D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moeite werd.

Die feit dat inkloktyd later was as die gebruiklike, maak dit meer gebruikersvriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cisca C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cisca C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Was baie gelukkig dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Hannes B
Gesin met klein kinders

Baie mooi en goed toegerus, baie rustige omgewing.

Die kamers was netjies, skoon en stylvol. Die kinders het die swembad baie geniet. Dit was stil en rustig. Sal weer daar oornag as die geleentheid hom voordoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandy P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandy P
Gesin met tieners

Kompak, netjies en sentraal geleë.

Die eenhede was gerieflik en sentraal geleë om die stad te besoek. Vir seker veilig gevoel en heerlik geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean and comfortable.

Had a pleasant stay and would recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker privaat verblyf.

Jammer die ontbyt was nie beskikbaar nie. Het my beplanning ietwat uitgegooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pitsi M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pitsi M
Saam met vriende

It is very quiet and private.

I will definitely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E

Baie beïndruk.

Ek was baie beïndruk met die feit dat jy enige tyd kon inklok en die manier hoe kodes en sleutels geberg word!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen D

Alles baie netjies en skoon en van goeie gehalte.

Goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good.

Thank you Hugh. Your rooms are nice and comfortable. Everything neat and tidy. We enjoyed our stay and would definitely recommend for future guests and visitors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-marie N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-marie N
Gesin met tieners

Clean, beautiful rooms, helpful and quiet.

Love the quiet atmosphere, beautiful rooms, very helpful people in premises. Would only recommend air-cons in rooms for warmer months.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meadowbrook Guesthouse se terugvoer

Thank you so much Jean-marie.
It was a great pleasure to host you. With excellent guests like you, it makes it worth it all. We will definitely consider air-cons in the future. We hope to see you soon again.

Meadowbrook Guesthouse
Ntebogeng S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ntebogeng S

Regretful ─ it felt like prison.

We could have done a thorough search of how the place operates, because it's in the neighbourhood. No music, no food, WiFi awful, we were given expired WiFi vouchers and we were a large number. Obviously we were there for fun and the owner rudely told us of the noise the second day of our stay and threatened us to leave. That place is not for leisure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meadowbrook Guesthouse se terugvoer

Dear Ntebogeng.

This is very unfortunate that you have not read our listing properly. You will find in our listing description that we are not a holiday resort, but only a sleep over. You will also read that we don't allow parties or events. In our amenities there are nothing listed to accommodate any cooking of any sort. We have provided you every day with new voucher codes for the wi-fi. Our rooms are top quality and spotless clean. Your behaviour was unacceptable because you did not consider our other guests and neighbours, thats why I did ask you kindly to keep the noise down.

Our guests that stay with us expect peace and quietness.

This is very unfortunate that you have gave us this bad review that are not true and accurate. Please when you book next time at someone else make sure you read the listing properly.

Meadowbrook Guesthouse
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karriboom-straat 1163, Moregloed, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9cada5be51059e01532533005199cd974c87f51b799263b7a1ecb703a57f4ee9b655e381f53314e3e4a4de1d8499fbebe107?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 1163 Karriboom Street Moregloed 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.710815666864 28.244129023314
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem