8 gaste
2 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Meadows Farm, Edenburg, 9908, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Meadows Guest Farm bied verblyf in 'n bekoorlike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se plaas in die Vrystaat. Die verblyf is langs die N1 tussen Colesberg en Bloemfontein, wat dit 'n ideale oornagplek tussen bestemmings maak.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n dubbelslaapbank vir kinders, 2 stoele en 'n TV met DStv-kanale. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed vir kinders. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie het 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n toonbank met stoele.
Verder het gaste toegang tot gratis WiFi, 'n gedeelde swembad, braaigeriewe, 'n gimnasium vir kinders, 'n Zipline en veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elizma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Meadows Farm, Edenburg, 9908, Vrystaat
- Gaste dink Meadows Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Meadows Farm, Edenburg, 9908, Vrystaat
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang