Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Edenburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Edenburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Edenburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Edenburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Edenburg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 50 km vanaf Edenburg

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Trompsburg, Vrystaat

Memory Ranch is in Trompsburg op die plaas Praalhoek in die Xhariep-streek geleë. Dit is net 6 km vanaf die N1-afrit vir Trompsburg, langs die S127 Smithfield gruispad. Verblyf word gebied in 4 ruim selfsorg-eenhe...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Trompsburg, Vrystaat

De Bron Guesthouse is net 15 km van Trompsburg af naby die N1 op 'n Karoo-skaapplaas met vee en wild, en is ideaal geleë tussen Kaapstad en Johannesburg op die R704. Daar is 2 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het s...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R630
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Trompsburg, Vrystaat

Willow's Rest is 'n bekoorlike gastehuis in die dorpie Trompsburg. Dié plaasdorpie spog met 'n aantal natuur- en landboubesienswaardighede, asook noemenswaardige historiese besienswaardighede om te verken. Dié ga...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Trompsburg, Vrystaat

Fox Den is in Trompsburg geleë, 3 km van die N1 af. Dit is 110 km noord van Colesberg en 120 km suid van Bloemfontein. Die ligging maak dit 'n goeie halfwegstop vir reisigers. Fox Den het 12 selfsorgeenhede wat ge...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Trompsburg, Vrystaat

Snobs Coffee Roastery and Rooms is in Trompsburg, net 2 minute se ry van die N1 af. Dié dorpie is 120 km suid van Bloemfontein en bied 'n gerieflike oorslaapplek tussen die Kaap en Gauteng. Omdat Snobs Coffee Roast...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Trompsburg, Vrystaat

Die Rondawel is op 'n plaas sowat 6 km buite Trompsburg, 'n dorpie net langs die N1, geleë. Die Rondawel-eenheid is omring deur 'n tuin wat baie mooi versorg is. Dié tuin-eenheid beskik oor 1 slaapkamer met sla...

Vanaf
R315
per nag, vir 2 mense
Oord in Vrystaat

Tom's Place Resort is langs die Tierpoortdam, naby Bloemfontein in die Vrystaat geleë. Verblyf is beskikbaar in kothuise en chalets. Elke chalet is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, stoof, eetgerei en ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Vrystaat

Riversford is 35 km suid van Bloemfontein geleë en is die ideale oornagverblyf. Dit is naby die N1 op pad Kaap toe, 2,2 km vanaf die bekende Tom's Place en ook naby die Tierpoortdam. Verblyf is beskikbaar in 3 ee...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Vrystaat

De Oude Kraal Country Estate & Spa bied B&B-verblyf in 'n gastehuis 35 km suid van Bloemfontein langs die N1 in die Vrystaat. Dié B&B is op 'n skaapplaas en bied 'n egte plattelandse ervaring in die Vrystaat. Ver...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Trompsburg, Vrystaat

En Route Guest House is op 'n plaas net 6 km vanaf die N1, buite Trompsburg, geleë. Dit is die ideale halfpad-stopplek tussen Kaapstad en Johannesburg. Verblyf by die gastehuis is beskikbaar in verskeie opsies. S...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Karoo, Vrystaat

Rietpoort is 'n Merino-skaapplaas net 11 km van die dorpie Trompsburg af (120 km suid van Bloemfontein) op die N1 na Kaapstad. Dit is ook 'n wildplaas met springbokke, blesbokke, swartwildebeeste en gemsbokke wat on...

Vanaf
R2 670
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Vrystaat

Welgeval Farmstay is 'n lieflike, selfsorgplaashuis tussen Smithfield en Reddersburg in die Vrystaat. Dié plaashuis is volledig ingerig vir gerieflike verblyf. Die plaas is perfek vir 'n gesin op soek na 'n rustige...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 900
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Karoo, Vrystaat

Vredevlei is 'n bekoorlike huis wat op 'n produserende plaas naby Trompsburg geleë is. Daar is slaapplek vir 10 gaste in die hoofhuis en daar is 'n rondawel ook. Die hoofhuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die ...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Edenburg

Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
B&B in Karoo, Vrystaat

Hillside Farm is 'n plaas in die Suidelike Vrystaat, 'n veeboerderystreek. Die plaas is naby die N1 tussen Trompsburg en Springfontein en is die ideale oornagplek vir diegene op pad na Gauteng, Limpopo, Mpumalanga e...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vrystaat

Elandsbult Self-Catering Accommodation is op 'n skaapplaas buite Bloemfontein en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby die N8 en N1 asook verskeie winkels en restaurante. Verblyf is bes...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Edenburg akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za