+21

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Chris B
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Extremely good! There is a plaque in the dining room saying "Arrive here as guests and leave as friends". I stayed for 13 nights and left as family. Best stay in Howick.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize M
1 nag
5.0
Mei 2026

Excellent value for money, lovely stay and exceptional hosts. Very enjoyable stay and much too short. John and Sue are wonderfully friendly and attentive hosts, from the very first contact right up to your departure. Highly recommended B&B, will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John & Sue
Meander In
Many thanks for your review and very glad you enjoyed your stay with us. It was great having you with us and definitely looking forward to hosting you again!

Brendan S
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Friendly and clean. Great. The hosts were very friendly. Would stay there any time. Very nice setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlo E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Very nice stay. Friendly people and willing to go the extra mile. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
John & Sue
Meander In
Thank you so much for your kind words. It was a pleasure hosting you both and we're happy you felt well taken care of. We are always working to ensure our guests feel completely safe and secure, and welcome any feedback to help us improve. We look forward to hosting you again should you be down our way again. Warm regards.

Kobus L
1 nag
4.0
Mrt 2025

Rustig en baie welkom. Ek en my seun het met ons motorfietse gery en aangekom by 'n baie welkom glimlag en vriendelikheid. Die hosts was aangenaam en het die tyd wat ons daar was baie aangenaam gemaak. Sou ons dit weer benodig, sal ons weer van die blyplek gebruikmaak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
John & Sue
Meander In
Kobus and his son are extremely nice people and very easy-going. They were great guests, and we enjoyed having them stay with us. They had some very interesting stories from their trip, and they obviously enjoyed their trip. When leaving us, they were on their last leg of a very long and enjoyable trip. Very nice to have guests like Kobus and his son. Makes it worthwhile having the B & B.

Freude K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Gaste word soos familie. Netjiese verblyf geleë klipgooi van die snelweg af. Sue en haar man het ons baie vriendelik ontvang en werklik seker gemaak dat ons alles het wat ons benodig, tot 'n kampkot vir baba. Kragopwekker, heerlike ontbyt en groot verskeidenheid koffie/tee was groot bonus. Sal definitief weer van hul gastehuis gebruik maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dilia W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Skoon, netjies en wonderlike mense. Home away from home. Alles was perfek van begin tot einde. Die kamers is skoon en netjies en het alles wat 'n mens kan verlang. Die ontbyt was heerlik. Sue en John is die beste en het ons baie welkom laat voel. Wonderlike mense. Sal Meander In enige tyd vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2019

Meander In is a lovely B&B. Our bedroom and bathroom were spacious and very comfortable, our hosts were friendly and helpful, and the breakfast was first class.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2018

Rustige, stil en netjiese verblyf. Gasvryheid op sy beste! Dierbare mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2018

Wonderlike mense, gasvry en doen verskriklik moeite. Dit was die hoogtepunt van ons reis. Baie gasvrye mense en hulle laat mens tuis voel van eerste oomblik af. Kamers is gerieflik en netjies. Sal beslis weer daar kuier en aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

John & Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

76 Geekie Road, Merrivale, Howick, 3291, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA189d2c96e3ae338187beb1178a03081b7d6bf48519233f8773c4a2b38de39cda9ba1b06af45bbb531af13cad7abd41496939?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 76 Geekie Road Merrivale 3291 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -29.516698073709 30.245470961971
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang