Meander In

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Meander In is in die hartjie van KwaZulu-Natal se Midlands en is ideaal vir gaste wat van die rumoer van die stad af wil ontsnap. Die gashere, John en Sue, bied 'n warm, vriendelike en ontspanne atmosfeer.

Meander In bied 4 gerieflike en suite-kamers, elk met sy eie ingang, 'n TV, asook gratis tee- en koffiemaakgeriewe.

Ander geriewe op die perseel sluit WiFi, braaigeriewe, 'n swembad en parkeerplek in.

As jy op soek is na hand- of tuisgemaakte items isMidlands Meander dié plek vir jou! Dit begin op ons drumpel met Howick Valle, Umngeni Vallei en die Midmardam wat gevolg word deur 'n opwindende roete vol kuns en kunsvlyt, museums, spa's, restaurante en koffiewinkels.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Meander In gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false