+21
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 76 Geekie Road, Merrivale, Howick, 3291, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Meander In is in die hartjie van KwaZulu-Natal se Midlands en is ideaal vir gaste wat van die rumoer van die stad af wil ontsnap. Die gashere, John en Sue, bied 'n warm, vriendelike en ontspanne atmosfeer.

Meander In bied 3 gerieflike en suite-kamers, elk met sy eie ingang, 'n TV, asook gratis tee- en koffiemaakgeriewe.

Ander geriewe op die perseel sluit WiFi, braaigeriewe, 'n swembad en parkeerplek in.

As jy op soek is na hand- of tuisgemaakte items isMidlands Meander dié plek vir jou! Dit begin op ons drumpel met Howick Valle, Umngeni Vallei en die Midmardam wat gevolg word deur 'n opwindende roete vol kuns en kunsvlyt, museums, spa's, restaurante en koffiewinkels.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Chris B
Besigheidsreis
5.0
Extremely good! There is a plaque in the dining room saying "Arrive here as guests and leave as friends". I stayed for 13 nights and le...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Lize M
5.0
Excellent value for money, lovely stay and exceptional hosts. Very enjoyable stay and much too short. John and Sue are wonderfully frie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Brendan S
Saam met vriende
5.0
Friendly and clean. Great. The hosts were very friendly. Would stay there any time. Very nice setting.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Carlo E
Saam met lewensmaat
4.8
Very nice stay. Friendly people and willing to go the extra mile. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Kobus L
4.0
Rustig en baie welkom. Ek en my seun het met ons motorfietse gery en aangekom by 'n baie welkom glimlag en vriendelikheid. Die hosts was aangenaam en ...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

John & Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 76 Geekie Road, Merrivale, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Meander In het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

76 Geekie Road, Merrivale, Howick, 3291, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA189d2c96e3ae338187beb1178a03081b7d6bf48519233f8773c4a2b38de39cda9ba1b06af45bbb531af13cad7abd41496939?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 76 Geekie Road Merrivale 3291 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -29.516698073709 30.245470961971
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang