Beskrywing
Die dubbelkamers het 2 driekwartbeddens of 'n dubbelbed. Daar is 'n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Verder is daar lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is oorgenoeg pakplek en 'n lessenaar. Die kamers se privaat deure na buite stel gaste in staat om na hartelus te kom en gaan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Ontbyt, middagete en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die middagete sluit 2 toebroodjies, sap, water, 'n koeldrank, 2 jogurts, skyfies en koekies in.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die enkelkamer het'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne, handdoeke, kamerjasse en pantoffels word voorsien. Die kamet lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is oorgenoeg pakplek en 'n lessenaar. Die kamers het privaat deure.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Ontbyt, middagete en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die middagete sluit 2 toebroodjies, sap, water, 'n koeldrank, 2 jogurts, skyfies en koekies in.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Mecca Farm, Santoy, Black Rock, 8491, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang