+33

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Maryke M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Warm, gemaklike en huislike verblyf. Warm, vriendelike ontvangs. Kamers het alles wat enige iemand kan benodig. Sal vir seker weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jose R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Minnelé was very accommodating and helpful. I would recommend anyone to stay there. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minnele
MediStay
Good morning Jose, Thank you for visiting us at Medistay. It was a pleasure meeting the family, and we hope to see you again (with less rain next time). Medistay regards, Minnele Busch

Marni S
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Alles was perfek, mooi skoon. Bed lekker geslaap. Lugreëling en WiFi bonus. Baie lekker. Oorkant Mediclinic. My pa was in hospitaal. Stapafstand van hospitaal. Christina was baie behulpsaam en vriendelik. Het Des 2025 5 aande gebly en Jan 2026 2 aande. Elke keer was alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minnele
MediStay
Baie dankie vir jou kuiers by ons, Marni. Dit was aangenaam om jou by ons te kon verwelkom. Hopenlik is die volgende kuier vir ontspanning en nie hospitaal verband nie. Mooi week vir jou.

Danie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasties. Ek was baie vriendelik ontvang deur die gasvrou. Dit het my onmiddellik tuis laat voel. Die kamer was netjies en skoon met al die geriewe soos adverteer. Ek het geen probleem gehad om vir nog 'n nag oor te bly nie. Die gasvrou se vriendelikheid en energie is definitief deel van die gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes L
1 nag
5.0
Aug 2025

Beste plek ooit. Beste plek om te bly. Stil, rustig en mense gaan uit hul pad uit om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minnele
MediStay
Baie dankie vir julle ondersteuning, Johannes. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en net 'n plesier om jou hospitaalbesoek te vergemaklik. Hoop jy herstel sommer vinnig. Kom kuier weer. Medistay groete, Minnele Busch

Yolandie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Perfek. Baie lekker gebly! Gerieflik, skoon en baie vriendelike personeel en baie hulpvaardig! Reg oorkant Hoogland Medi Clinic!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline G
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Baie lekker gebly. Ons was baie vriendelik verwelkom en verduidelik hoe alles werk. Die plekkie is baie mooi, skoon en netjies. Sal definitief die plekkie aanbeveel en ook weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minnele
MediStay
Dit is vir ons 'n plesier gewees om julle by ons te verwelkom. Baie dankie vir julle ondersteuning. Medistay groete.

Marius M
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Perfek! Lekker, skoon, netjies, goed ingerig. Net mooi niks negatiefs nie. Was baie lekker en sal beslis weer gebruik maak van Medistay.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minnele
MediStay
Baie dankie vir jou resensie. Dit was aangenaam om jou te ontmoet en ons hoop om jou weer te sien in die nabye toekoms. Alles van die beste.

Annchen M
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Puik verblyf. Het heerlik warm geslaap. Die kamers en badkamers is altyd skoon en netjies. Hoogs aanbeveel vir enige iemand wat Bethlehem besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minnele
MediStay
Dit is altyd lekker om jou by ons te verwelkom. Jy is al deel van die Medistay familie. Baie dankie vir jou ondersteuning. Medistay groete, Minnele

Margery V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Alles wat mens nodig het, skoon, vriendelik en puik diens. Wonderlike diens, veilig, skoon en alles wat mens nodig het! Loopafstand van Mediclinic wat dit gerieflik maak. Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minnele
MediStay
Dit was aangenaam om jou te ontmoet en by ons te huisves. Ons is bly ons kon die hospitaalbesoeke vir jou vergemaklik het. Baie dankie vir julle ondersteuning en sterkte voorentoe. Medistay groete, Minnele

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Minnele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

31 De Leeuw Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc31817483b55f75afb075696fdabd753795b9924d3f34226b30cf4b1ff3a48e48c169f351f8bbbf008e60a21a92132c121dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 31 De Leeuw Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.229445650636 28.322234658861
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang