Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Danie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasties. Ek was baie vriendelik ontvang deur die gasvrou. Dit het my onmiddellik tuis laat voel. Die kamer was netjies en skoon met al die geriewe soos adverteer. Ek het geen probleem gehad om vir nog 'n nag oor te bly nie. Die gasvrou se vriendelikheid en energie is definitief deel van die gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes L
1 nag
5.0
Aug 2025

Beste plek ooit. Beste plek om te bly. Stil, rustig en mense gaan uit hul pad uit om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minnele
MediStay
Baie dankie vir julle ondersteuning, Johannes. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en net 'n plesier om jou hospitaalbesoek te vergemaklik. Hoop jy herstel sommer vinnig. Kom kuier weer. Medistay groete, Minnele Busch

Yolandie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Perfek. Baie lekker gebly! Gerieflik, skoon en baie vriendelike personeel en baie hulpvaardig! Reg oorkant Hoogland Medi Clinic!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline G
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Baie lekker gebly. Ons was baie vriendelik verwelkom en verduidelik hoe alles werk. Die plekkie is baie mooi, skoon en netjies. Sal definitief die plekkie aanbeveel en ook weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minnele
MediStay
Dit is vir ons 'n plesier gewees om julle by ons te verwelkom. Baie dankie vir julle ondersteuning. Medistay groete.

Marius M
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Perfek! Lekker, skoon, netjies, goed ingerig. Net mooi niks negatiefs nie. Was baie lekker en sal beslis weer gebruik maak van Medistay.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minnele
MediStay
Baie dankie vir jou resensie. Dit was aangenaam om jou te ontmoet en ons hoop om jou weer te sien in die nabye toekoms. Alles van die beste.

Annchen M
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Puik verblyf. Het heerlik warm geslaap. Die kamers en badkamers is altyd skoon en netjies. Hoogs aanbeveel vir enige iemand wat Bethlehem besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minnele
MediStay
Dit is altyd lekker om jou by ons te verwelkom. Jy is al deel van die Medistay familie. Baie dankie vir jou ondersteuning. Medistay groete, Minnele

Margery V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Alles wat mens nodig het, skoon, vriendelik en puik diens. Wonderlike diens, veilig, skoon en alles wat mens nodig het! Loopafstand van Mediclinic wat dit gerieflik maak. Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minnele
MediStay
Dit was aangenaam om jou te ontmoet en by ons te huisves. Ons is bly ons kon die hospitaalbesoeke vir jou vergemaklik het. Baie dankie vir julle ondersteuning en sterkte voorentoe. Medistay groete, Minnele

Marietjie S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Oornag. Was skoon, netjies en lekker warm. Lekker gebly, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minnele
MediStay
Dit was aangenaam om julle te ontmoet en baie dankie vir die ondersteuning. Ons hoop om julle weer te sien in die nabye toekoms. Medistay groete, Minnele

Tanya R
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Verblyf uit die boonste rakke. Ek en my moeder het heerlik oorgebly by Medistay. Minneli is 'n uitstekende gasvrou. Ek sal definitief Medistay aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minnele
MediStay
Baie dankie vir ons resensie Tanya. Dit was 'n plesier om julle by ons te ontvang en kom kuier weer. Vriendelike Medistay groete, Minnele

Hendrien M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Gasvrye personeel. WhatsApp boodskappe ontvang met reëlings en inligting. Puik. Heerlike kamer, alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minnele
MediStay
More Hendrien Baie dankie vir jou kuier by ons. Warm bly in die koue weer. Medistay groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Minnele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

31 De Leeuw Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc31817483b55f75afb075696fdabd753795b9924d3f34226b30cf4b1ff3a48e48c169f351f8bbbf008e60a21a92132c121dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 31 De Leeuw Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.229445650636 28.322234658861
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang