Medusa Palace
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Medusa Street, Kensington, Johannesburg, 2101, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Medusa Palace bied selfsorgverblyf, ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende in Kensington.
Die ruim huis bied gemaklik slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, 'n yskassie en 'n eetkamertafel vir 2, en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en het ook hul eie en suite-badkamers met 'n stort en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die ruim leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Die kombuis lei na 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die eiendom.
Buite kan gaste ontspan by die braai-area met uitsig oor die welige tuin. Veilige parkering is beskikbaar vir die duur van die verblyf. Vir gaste wat die omgewing wil verken, is Observatory Gholfklub 2.6 km weg, Eastgate Winkelsentrum 2.8 km weg en The Wilds Natuurreservaat 5.9 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 23 Medusa Street, Kensington, Johannesburg, 2101, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Medusa Street, Kensington, Johannesburg, 2101, Gauteng
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang