Meerkat Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 07:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 609 Luchof Street, Danielskuil, 8405, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Meerkat Gastehuis bied bekostigbare en gerieflike selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Danielskuil in die Noord-Kaap. Die verblyf bied 'n rustige wegbreekplek aan gaste wat op soek is na 'n vreedsame toevlugsoord. Dit is ideaal vir gesinne of groepe vriende.
Gaste kan tussen 3 dubbelkamers kies. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis en eetarea het elk 'n etenstafel met stoele waar gaste maaltye saam kan nuttig. Skuifdeure lei na 'n braaikamer met 'n braai-area met ekstra sitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.1/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 609 Luchof Street, Danielskuil, 8405, Noord-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
609 Luchof Street, Danielskuil, 8405, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 07:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang