Pick your preferred language

English

Afrikaans

+7
Selfsorg in Rosendal

Meerkat Manor

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 438 Van Niekerk Street, Rosendal, 9210, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Meerkat Manor is 'n ruim en gerieflike selfsorg-sandsteenhuis in die middel van Rosendal in die Vrystaat. Die dorp is aan die rand van die Witteberge geleë wat deel vorm van die manjifieke Malutiberge. Rosendal is sowat 3 ure se ry van Johannesburg af en 2 ure se ry van Bloemfontein af, tussen Senekal en Ficksburg, en nie te ver van Fouriesburg en Paul Roux af nie.

Meerkat Manor het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elektriese komberse word voorsien vir die koeler aande. In die badkamer is daar 'n stort en 'n hoekbad.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas en ander klein toebehore in. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. In die knus sitkamer is daar 'n houtvuur-kaggel en 'n TV met 'n DVD-speler.

Die huis het 2 stoepe waar gaste lekker kan ontspan en die rustige atmosfeer kan geniet. Braaigeriewe is ook beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Michelle C
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely stay in a charming setting. We had a lovely stay with our baby. The house is spacious, neat and comfortable. Our only complaint ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Jana B
Saam met vriende
5.0
Goed toegerus. Baie goed toegerus (kombuis en badkamer). Heerlik stil. Goeie aanwysings. Hoenderhaan langsaan was bietjie steurend.
Sep 2025
Dirk J
Saam met lewensmaat
4.8
Ruim en goed ingerig. Al het die huis net twee slaapkamers, is al die vertrekke besonder ruim. Dit is ook baie goed geleë en ideaal om die oulike dorp...
Sien meer
Sep 2025
Mike J
Saam met lewensmaat
4.8
Very pleasant. Very pleasant. Only problem was poor roads to the area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Gary V
Saam met lewensmaat
3.8
Rustige verblyf en ideaal vir die wegkruip van die gejaag in die stad. Baie lekker gekuier. Die eienaar kan dalk 'n onderdak braai opsie hê vir dae da...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Klaus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 438 Van Niekerk Street, Rosendal, 9210, Vrystaat
  • Gaste dink Meerkat Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

438 Van Niekerk Street, Rosendal, 9210, Vrystaat

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWqzCgXOA2AjNLP3iOxEtuJbpuhlyyCVZxyelmONNh8lznNBec4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 49 5 1 5 438 Van Niekerk Street Rosendal 9210 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.506542 27.935094
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang