+31
Selfsorg in Kimberley

Mein Heim Guest Farm

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 205 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Vonneque D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Uitstekend. Dit was ongelooflik mooi daar en alles was net in plek, my kinders het dit baie geniet. Diens uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tom J
1 nag
5.0
Jul 2026

Great host, great food, very comfortable stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Mein Heim Guest Farm
Thank you for the great review. See you next time you pass here.

Ina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Mooi, skoon en netjies. Alles wat ons nodig gehad het. Was heerlik, pragtige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Mein Heim Guest Farm
Hi Ina, Baie dankie vir die mooi woorde. En dankie dat jy die tyd geneem het om die plekkie te 'review'. Groete, Christine

Lize-mari D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Vreedsame gastehuis en nie te ver uit Kimberley nie. Ons het heerlik gebly, die kombuis was ingerig met al die nodige selfhelpgeriewe. Die kinders het die diere vreeslik geniet, ons het selfs deur die perdestalle gestap. Lekker speelplek vir klein kinders en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon B
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Baie lekker eenvoudige maar voldoende plekkie met alles wat nodog is. Rustige plaas atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Altesia M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Ruim, netjiese verblyf met ekstra's soos 'n goeie koffie masjien. Baie netjiese, goed versorgde verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Egte regte farm experience. We loved this place. It was a clean farmhouse with rustic country charm. The hosts were friendly and welcoming and thought of little extras like chocolates on the beds, coffee pods and milk. We got to see the farm animals. It was a quick 10-minute drive to town. The braai area had a beautiful old tree and a sparkling pool. We had a relaxing braai. A lovely farm experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakkie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Heerlik stil op 'n plaas gekuier. Baie netjies en gerieflik. Mense vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus H
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Aangenaam en gerieflik. Baie aangename verblyf. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karen V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Ideally located for stopovers. Mein Heim Guest Farm is ideally located for a stopover on a long trip. My children enjoyed the play area and swimming pool. In the chalet, the kitchen area was a bit tired; however, everything was super clean and neat. Hot water, ceiling fans, Aircon, all very welcome. Lisa is a lovely host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 205

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Mein Heim Farm, R357, Kimberley, 8300, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd74dadcbbab735f73247d2e77ae792d7e5861e51b368b1e0834c3c7022fe2995fc9c8c7127ca77dcf0949a0ae74cd5554a58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 205 5 1 5 Mein Heim Farm R357 8300 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.796836608368 24.611330866887
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang