Melkbos Stay
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 13th Avenue, Melkbosstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Melkbos Stay is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Melkbosstrand, ongeveer 250 m van die strand af. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 'n oopplan-slaaparea en 'n badkamer. Die slaaparea is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die eenheid sluit 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in, en vir die gaste se vermaak is daar 'n TV.
Gaste kan 'n buite-area met sitplek en veilige parkering op die perseel geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 42 km weg.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ligging
- 7 13th Avenue, Melkbosstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 13th Avenue, Melkbosstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang