Melkbosstrand Selfsorg
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Commaille Road, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Melkbosstrand Selfsorg is 'n vakansiehuis in die kusdorpie, Melkbosstrand. Die huis is stapafstand van die strand af geleë.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n leefarea, 'n goed toegeruste kombuis en 'n motorhuis. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n dubbelslaapbank beskikbaar vir ekstra gaste.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, skottelgoedwasser en ketel. Ekstra geriewe sluit 'n binne- en buitebraai-area, 'n TV met die volle DStv-pakket en parkeerplek in die motorhuis in.
Hierdie huis het 'n omsetter en 'n klein battery sodat gaste die TV, WiFi en 'n lamp tydens beurtkrag kan gebruik.
Gaste kan ook doendinge soos swem, branderplankry, vlieërplankry, wynproe, voetslaan en seilplankry geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 82
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 30 Commaille Road, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Melkbosstrand Selfsorg het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Commaille Road, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang