2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Melozhori Private Game Reserve, R317, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Melozhori Treehouse skuil in die Melozhori Privaat Wildreservaat in Bonnievale en bied die ideale romantiese wegbreek met 'n warmbad en 'n pragtige uitsig.
Die boomhuis is vir 2 volwassenes en 1 kind onder 12 jaar op versoek geskik en beskik oor 'n slaapkamer op die grondverdieping met lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die leefarea op die boonste verdieping het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis wat met 'n gasstoof en -oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Langs die kombuis is daar 'n houtvuur-pizzaoond, 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeur lei na 'n balkon met sitplek en 'n ingeboude braai. Die grondverdieping het 'n houtdek met 'n warmbad, sonstoele, 'n hangmat en 'n versonke boma met 'n vuurput en gemaklike sitplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lientjie Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 19
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Melozhori Private Game Reserve, R317, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
- Gaste dink Melozhori Treehouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Melozhori Private Game Reserve, R317, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang