3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Sally's Alley, Elton Hill, Sandton, 2196, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Melrose | Atholl Townhouse 1 is 'n nuut opgeknapte, moderne woonstel in 'n veilige kompleks in Sandton. Dit is die ideale keuse vir gaste wat sentraal geleë verblyf soek.
Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, met slaapplek vir tot 3 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n eetkamer en werkruimte in, sowel as 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n HD-slim-TV met Prime en Disney+. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond en wasmasjien vir ekstra gerief.
Die eiendom is binne loopafstand van Melrose Arch en Bluebird Winkelsentrum, wat maklike toegang bied tot winkels, kafees, restaurante, gimnasiums, salonne en 'n lewendige naglewe.
Gaste sal toegang hê tot die gemeenskaplike swembad, gratis WiFi en veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Liezl Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 14 Sally's Alley, Elton Hill, Sandton, 2196, Gauteng
- Gaste dink Melrose | Atholl Townhouse 1 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Sally's Alley, Elton Hill, Sandton, 2196, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang