+94

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Luke P
1 nag
5.0
Mrt 2025

Peaceful. Wonderful service, wonderful room. Couldn't find something wrong if I tried.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophie
Melrose Hideout
Thank you so much for your kind words! We’re thrilled to hear that you had such a peaceful and wonderful experience with us. Your satisfaction means the world to our team, and we truly appreciate your support. We look forward to welcoming you back again soon!

Quentin W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2026

Adequate for what we needed for 2 days. Room was a bit smaller than I thought, but very neat. Friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riana R
1 nag Saam met vriende
4.6
Okt 2025

Baie vinnig, maar dit was lekker. Die area is baie stil. Dit was lekker. Baie dankie. Hulle kan dalk net na die aircon kyk, hy het nie gewerk nie. Dalk kan hulle ook net melk by die koffie en tee sit, dit sal lekker wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sophie
Melrose Hideout
Thank you so much for your kind feedback! We’re delighted to hear you enjoyed your stay and appreciated the peaceful surroundings. We’ve checked the aircon, and it’s working — it may just not have been set correctly at the time. We’ll also ensure milk is available with the coffee and tea going forward. Your suggestions are greatly appreciated, and we look forward to hosting you again soon.

Johan V
1 nag
4.4
Apr 2026

Nice plekkie. Skoon plek. Hoflike personeel. Ideaal vir 'n nag uit.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ilze L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Value for money. Interesting getting there with Google Maps. Safe and clean. Basics. Drywall walls.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sophie
Melrose Hideout
Thank you so much for your feedback! We’re glad you found the place safe, clean, and good value for money. We appreciate your mention of the basics being covered, and we’re always working to improve the overall experience. If there’s anything we can do to make your next stay even better, we’d love to hear your suggestions. Hope to host you again soon.

Anonieme gas
Kort verblyf
4.4
Okt 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julia Motladile N
1 nag Saam met vriende
4.4
Mrt 2025

It was good but they didn't offer the breakfast as they mentioned. Was fabulous but didn't get my breakfast as they mentioned.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allan C
1 nag
4.2
Nov 2025

Mooi plek, lekker geslaap. Dit was 'n nagmerrie om die plek te kry. 'n uur gesoek. Google sê ek's daar, maar daar's net 'n muur. Is toe al die tyd net om die hoek. Daarna was hulle baie behulpsaam en vriendelik. Baie tevrede met kamer. Lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan C
1 nag Besigheidsreis
4.2
Jul 2025

Net 'n slaapplek. Moet niks meer verwag nie. Google Maps kon my nie na die ingang neem omdat die openbare pad permanent afgesper is. Moes 'n paar blokke ompad ry wat nie eenvoudig was nie. Geen tee of koffie geriewe.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Sophie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2 Ladbrook Lane, Melrose Arch, Johannesburg, 2001, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bc9f2498979e5baad783181e939ca759d65c38bec7535431d28bbcde1c85d3387748179f641104243398b1ab79e17df0967?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 2 Ladbrook Lane Melrose Arch 2001 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.127699419445 28.066429439881
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang