Beskrywing
Hierdie ruim solderwoonstelle bied elk slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke woonstel het lugversorging en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas toegerus is. Elke sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV met stroomdienste en gratis WiFi. Die woonstelle lei elk na 'n balkon met 'n skilderagtige uitsig oor die area. Veilige parkeerplek word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Each fully furnished, spacious loft-style 2-bedroom apartment has 2 en-suite bathrooms. Each flat has a fully equipped kitchen with a gas hob, an adjacent lounge with a smart TV with streaming apps, and a patio with a small garden.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
76 Umkomaas Street, Alphen Park, Pretoria, 0081, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang