+12
Selfsorg in Pretoria-Oos

Menlyn Maine Trilogy 719

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Dirk K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Gerieflike verblyf. Die eenheid was baie netjies en gerieflik. 'n Bonus is die wasmasjien en tuimeldroër, selfs al neem die tuimeldroër bietjie lank om klere droog te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherne J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie goed. Baie lekker, diens is briljant, plek is skoon en dis veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sthi
Menlyn Maine Trilogy 719
Beste Cherne, Baie dankie vir u wonderlike terugvoer! Dit was vir ons 'n plesier om u te verwelkom. Ons is baie bly om te hoor dat u die verblyf geniet het en dat u ons diens, die netheid van die woonstel en die veilige omgewing waardeer het. Ons streef daarna om elke gas 'n gemaklike en aangename ervaring te bied. Ons sien daarna uit om u weer in die toekoms by ons te verwelkom!

Cherne J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Vriendelike diens, skoon en veilig. Sal weer daar bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl A
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2026

Die akkommodasie was bevredigend. Ek was net teleurgesteld in die feit dat die eenheid nie gereed was vir ons verblyf teen 17:00 die middag t.o.v. beddegoed nie. WiFi wagwoord op die inligting wat in die eenheid uitgestal was, was nie korrek nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sthi
Menlyn Maine Trilogy 719
Beste Carl, Ons is bly dat u die akkommodasie bevredigend gevind het, en ons waardeer dit dat u hierdie sake onder ons aandag gebring het. Ons vra opreg om verskoning dat die beddegoed vir die slaapbank nie na die vorige diensbeurt vervang is nie. Die hoofslaapkamer was ten volle gereed vir u aankoms, en sodra ons daarvan bewus gemaak is dat die beddegoed vir die slaapbank ontbreek, het ons gereël dat vars beddegoed binne 'n uur afgelewer word. Ons het u ook deurgaans op hoogte gehou sodat u geweet het wanneer dit sou arriveer. Ons vra ook verskoning vir die verkeerde WiFi-wagwoord wat in die eenheid vertoon is. Die korrekte wagwoord is per SMS aan u gestuur, en ons het intussen die inligting in die woonstel bygewerk om te verhoed dat dit weer gebeur. Dankie vir u waardevolle terugvoer. Ons waardeer u begrip en hoop om die geleentheid te kry om u in die toekoms weer te verwelkom vir 'n verblyf wat nog vlotter verloop.

Dewald M
1 nag
3.6
Apr 2026

Regte plek, nie skoon nie. Mikrogolfoond was die vuilste wat ek nog ooit gesien het. Skottelgoedwasser was vol en nie uitgepak nie. Extractor fans werk nie. Heelwat ligte werk nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Sthi
Menlyn Maine Trilogy 719
Beste Dewald, Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer dit dat u die tyd geneem het om u ervaring met ons te deel. Ons vra opreg om verskoning dat die mikrogolfoond nie behoorlik skoongemaak was nie en dat die skottelgoedwasser nie uitgepak was met u aankoms nie. Dit voldoen nie aan ons normale standaarde nie, en ons het die saak met ons skoonmaakspan opgeneem om te verseker dat dit nie weer gebeur nie. Na u verblyf het ons ook die woonstel laat ondersoek. Die extractor is getoets en is wel in werkende toestand. Ons verstaan egter dat dit verwarrend kan wees aangesien hierdie model feitlik geruisloos werk. Die ligte waarna u verwys het, was die gevolg van twee gloeilampe wat geblaas het en is sedertdien vervang. Dankie dat u hierdie punte onder ons aandag gebring het. U terugvoer help ons om ons diens voortdurend te verbeter, en ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom vir 'n veel beter ervaring.

Masabatha M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Great. Good as the place was clean and secure. The venue is close to amenities such as Menly Main Shopping Centre and Sunbet Arena.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sthi
Menlyn Maine Trilogy 719
Dear Masebatha, Thank you for your kind review and for choosing to stay with us. We're delighted to hear that you found the apartment clean, secure, and conveniently located. One of the things our guests enjoy most is the easy access to Menlyn Maine Shopping Centre, SunBet Arena, and the many restaurants, shops, and business facilities in the area. It was a pleasure hosting you, and we look forward to welcoming you back on your next visit.

Nithesh M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Pleasant stay in Menlyn Maine. Our stay was very enjoyable. Check-in was easy and quick. Everything about the apartment was exactly like the photos. Everything you could need is close by.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharlene L
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Lovely stay. Very lovely, neat and modern place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sthi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 80

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 515
R1 515 R1 364
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 515
R1 515 R1 364
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 515
R1 515 R1 364
per nag (plek vir 4)
Bespreek

10 Amarand Avenue,, Menlyn Maine, Pretoria, 0321, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf78a58d882ae1ccdc602295615ccd234ec7ce0df5e5467918658fa1d9d425a92cbb3a4989b22115b15bb4bd05242f2926bcd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 515 nouVanaf R1 364 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 10 Amarand Avenue, Menlyn Maine 0321 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.785879421382 28.282743394375
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang