- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - 26 Border Road, Sunrella AH, Lanseria, 1739, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Meraki Country Manor is in Sunrella AH, net 8 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe geleë en bied lieflike kamers.
Daar is 5 kamers met lugversorging: Kalon, Kairos, Petrichor, Agalia, Calliah en Elysian. Elke kamer het 'n ingang en bied toegang tot die balkon en tuin. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 4 kamers het en suite-badkamers met 'n bad en stort. Verder het elke kamer ook 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kluis.
Die kamers word daagliks skoongemaak en daar is ook 'n wasgoeddiens. 'n Wakkermaak-oproep is ook op versoek beskikbaar. Ontbyt is ingesluit en kan in jou kamer, eetarea of in die tuin genuttig word. 'n Ligte middagete en aandete is ook op versoek beskikbaar.
Daar is 'n swembad en 'n stoep waar jy drankies kan geniet. 'n Pendeldiens en druk- en afskrifgeriewe is ook beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek en die gastehuis het aangewese rookareas.
Daar is verskeie besienswaardighede en doendinge sowat 30 minute se ry ver en sluit die Wieg van die Mensdom, die Sterkfontein-grotte, Leeu- en Safaripark, natuurreservaat, zipline-toere, Monte Casino en Fourways Mall in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 66
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 26 Border Road, Sunrella AH, Lanseria, 1739, Gauteng
- Gaste dink Meraki Country Manor het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
26 Border Road, Sunrella AH, Lanseria, 1739, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang