LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Meraki Country Manor | LekkeSlaap
+30

Meraki Country Manor

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 34 resensies vir Meraki Country Manor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Esme V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V
Saam met vriende

Wat 'n heerlike verrassing.

Ons was so verras met Meraki. Dit is regtig 'n besonderse plek. Die gasvrou Rene het ons ontvang en na ons kamers vergesel. Die tuin was pragtig en goed versorg. Ons kamers was regtig mooi en dit is duidelik dat 'n keurige hand hier gehou word. Ons het aandete gehad, wat ook baie lekker was. Ons al vier het gevoel ons sal graag vir 'n naweek daar wil kom ontspan - ons tydjie daar was te kort. Uitstekende waarde vir geld.

Jacqualine P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqualine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place and welcoming.

This is such a lovely place to go to for a nice and peaceful rest.

Tanya K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande gehalteverblyf.

Ons was so aangenaam verras met die lushof van bome en lowergroen tuin weggesteek reg langs Lanseria Lughawe. Diens en kommunikasie was uitstekend. Kamers baie smaakvol gemeubileer en voorsien in elke behoefte. Daar was selfs 'n stoommasjien om klere te stryk in die kas. Die karbergingsdiens en shuttle van daar af is beslis aan te beveel. Dit is baie goedkoper as die langtermynparkering by die lughawe. Heerlik aandete op perseel gehad. Ek kan die plek regtig met baie lof aanbeveel.

Jorika V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorika V
Enkelreisiger

Wonderlik, mooi, netjies, oase, ongelooflik!

Julle plek is ongelooflik! Ek kon nie my oë glo toe ek in my kamer instap nie. Ek het gevoel soos 'n prinses! Dis 'n oase vir 'n moeë siel, lyf en gees na 'n lang en moeilike jaar. Baie dankie vir julle gasvryheid en vriendelike diens. En Esther is 'n engel! As ek in hierdie omgewing is, kom ek beslis weer. Mag die Here julle seën met al die mooi dinge uit sy hand en hart.

Dirk L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L
Besigheidsreis

Uitstekende diens. Skoon, netjies en waarde vir geld.

Ek reis gereeld vir werk. En vir die prysklas was ek aangenaam verras. Die kamer was luuks, skoon en netjies. Dit help dat daar ook selfsorg-kombuisie is, al het ek dit nie die keer gebruik nie. Daar is ook tafel om op te werk en gemaklike stoele. Dit is nie altyd in hotel-/gastehuiskamers nie. Hulle het regtig aan als gedink wat mens nodig mag kry. Die kos was ook van baie goeie gehalte en ek kan dit aanbeveel. Die welige tuin en verskeie buite sitplekke skep 'n baie rustige atmosfeer. Hulle diens is baie goed. Vandat ek my bespreking gemaak het was daar heeltyd kommunikasie oor my vlugte, voorkeure, etes, ens. 'n Mens voel nie soos net nog 'n nommer nie, maar amper of jy by ou vriende kuier. Sal beslis weer daar bly as ek in die omgewing werk.

Harry N - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie goeie waarde vir geld.

Jack v - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack v
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets om te onthou met genoegdoening!

Meraki styg werklik bó ander gastehuise uit. Die tuin en geboue is besonder treffend, en die gasvryheid en diens is iets besonders. Hulle het ons verwagtings ver oortref. Baie dankie aan René en Sally.

Piet S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste verblyf naby Lanseria.

Vriendelike onvangs. Ruim netjiese verblyf. Dis meer as net 'n oornag kamer; dis 'n wooneenheid. 10 minute vanaf Lanseria. Dankie René vir jou vriendelike diens en die aanpasbaarheid; dit was bo ons verwagting! Die aandete was heerlik en ons kon rustig ontspan na 'n lang dag. Ons sal beslis weer van julle gasvryheid gebruik maak in die toekoms. Ek kan Meraki met vrymoedigheid aanbeveel; of dit nou deel is van jou sakereis of sommer net om te gaan ontspan.

Isabel L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry en betrokke.

Was persoonlik ontvang by die motor en ons kamer was pragtig versorg! Heerlike etes en die tuine is 'n paradys. Dankie.

Bianca K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plek.

Baie vriendelike personeel en behulpsaam.

Christine D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bo-verwagtinge.

Meraki was fantasties. Nog nooit het ek sulke goeie diens gekry waar die mense regtig uit hul pad gegaan het om als net nóg beter te wil maak nie. Die kamer was fantasties en nie gepraat van die rustigheid van die tuin nie. Ons sal beslis weer gaan! Dankie!

Renier C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renier C
Saam met vriende

Een van die beste gastehuise waar ek al oorgebly het.

Sal die plek enige tyd weer boek en aanbeveel vir enige persoon.

Lisa D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring.

Dit was in ongelooflike ervaring. Pragtige tuin en kamers. Rene het uit haar pad uitgegaan om behulpsaam te wees. Die kwaliteit van Meraki se diens is onbeskryflik. Hulle het soveel moeite gedoen om ons te laat tuis voel. Ons kon selfs ons motor daar los vir die naweek en Rene het dit Sondag vir ons by die lughawe kom aflaai. Niks was te veel moeite nie. Baie dankie vir 'n ongelooflike ervaring.

Pieter P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter P

Amazing.

Die personeel was wonderlik en het my só tuis laat voel. Dankie aan die gasheer wat baie vriendelik en professioneel is.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Amazing.

The staff was excellent and I felt so at home! Thank you to the host for being so friendly and professional.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

D V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
D V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort, maar lekker.

René jy is 'n ware gasvrou en volg jou droom.

Iris E - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iris E
Saam met vriende

Waarde vir geld en beste diens ooit.

Die kamers en diens is pragtig en ongelooflik netjies. Vriendelik, gasvry en sal Meraki 100% aanbeveel.

Gertha L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertha L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rusplek naby Lanseria.

Die vriendelike gasvrou, René het ons laat in die aand met 'n glimlag ontvang. Die verblyf voldoen aan al my verwagtinge, sagte hoë kwaliteit linne, oogrowende interior en plantegroei, heerlike opsies vir ontbyt met 'n gemaklike en rustige atmosfeer.

Andrew K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties diens, prag oornagverblyf met heerlike kos.

Renè is 'n wonderlike gasvrou en maak seker mens is gemaklik. Pragtige tuin en prentjiemooi kamers.

Sonja K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties luuks.

Fantasties luuks en netjies. Deur en deur die geld werd.

Jacomin Van Der M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomin Van Der M
Gesin met klein kinders

Uitstekend en baie gasvry!

Die mense is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Rene wat die plek bestuur het dit so gerieflik vir ons gemaak wat met 'n klein baba daar was, ek sal dit vir enigeen aanbeveel. Topklas!

Jacobus O - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die fooie was 'n verassing en die verblyf was vyfster gehalte.

Baie dankie vir die gemoedkoming van ons willekeurige aankoms en vertrekure en 'n onverwagte oase van plantegroei, huislike vriendelikheid, bo verwagtende uitstekend toegeruste vertrekke en tuisvoel-samesyn tydens etes. My wens is, as dit moontlik was, sou ek graag Meraki se kwaliteit 'n vereiste maak by alle plekke.

Rika T - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika T

Uiters behulpsaam en vriendelik, niks was vir hulle te veel of moeite nie.

Ons was 'n redelike groot groep wat oor 2 dae gearriveer het. Die hulp en vriendelikheid was wonderlik. Van die gaste moes op die lughawe gehaal word en dit is stiptelik gedoen. Die kamers is uiters ruim, netjies en 'n honesty basket met wyn en snacks is verskaf. Ek sal sonder enige twyfel weer by Meraki Country Manor aanklop en vir enige persoon aanbeveel. Die ligging is so sentraal en naby aan Lanseria. Volgende keer sal ek beslis langer as net een of twee nagte wil bly en die rustigheid terdeë geniet.

Beatrice P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice P
Besigheidsreis

Sien my weer.

Van aankoms tot vertrek het die gasvrou en haar personeel uit hul pad gegaan om my verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Die kamer was lieflik en die etes heerlik. Ek sal Meraki Country Manor enige tyd aanbeveel.

Hester Helena P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester Helena P
Gesin met tieners

Vyfster.

Sal weer daar bly. Eienaars en personeel is wonderlik.

Edward T - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward T
Enkelreisiger

Magic.

Netheid, ontvangs, waarde vir geld. Alles is 110%. Ek sal definitief weer daar bly en dankie Rene vir die vriendelike ontvangs. Die ete wat voorberei was was uitstekend.

Theuns B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly en die plek is pragtig!

Baie netjiese en skoon gastehuis, gasvryheid uit die boonste rakke.

Cois F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cois F
Enkelreisiger

Perfekte netheid en gasvryheid.

Voorwaar ‘n heerlike ervaring. Ek sal Meraki Country Manor aanbeveel vir enige persoon wat opsoek is na perfekte netheid en ‘n huislike, familie atmosfeer.

Gustav V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n bederf!

Vandat ons bespreking gedoen is, is ons met vriendelikheid en gasvryheid hanteer. Die verblyf, etes en diens was uitstekend! Sal beslis weer by Meraki Country Manor tuisgaan!

Jp V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Dit was baie lekker! Netjies ,skoon! Sal dit graag aanbeveel vir die res!

Letitia F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia F
Gesin met klein kinders

Beste gastehuis ooit!

Mense gaan uit hulle pad uit vir jou, mense met harte van goud! So vriendelik en behulpsaam. Doen soveel moeite.

Zarise V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zarise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n ongelooflike ervaring, met 'n beeldskone tuin, moderne netjiese kamers en baie smaaklike ontbyt en aandetes uit die boonste rakke. Die diens en gasvryheid top gehalte. Dit was 'n heerlike ervaring.

Dit was 'n ongelooflike ervaring, met 'n beeldskone tuin, moderne netjiese kamers en baie smaaklike ontbyt en aandetes uit die boonste rakke. Die diens en gasvryheid top gehalte. Dit was 'n heerlike ervaring.

Lebogang L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebogang L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect getaway if you want peace, tranquillity and a beautiful scenery.

The service and staff were amazing, very welcoming and pleasant. The host (Rene) and her warm family made sure we felt at home and attended to our every need to make our stay all the more enjoyable. I would definitely recommend it to anyone who wants a home away from home. I'm coming back again very soon.

Alice S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent!

We loved our stay at Meraki and I will stay there again.

Wayne D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van ons beste gastehuis-ondervindings.

Renè en haar span het ons soos familie ontvang en soos koninklikes bedien. Die aandete was fantasties en die mooi, gerieflike, skoon en luukse kamers het ons verwagtinge oortref. Vir seker die beste waarde vir geld.

Vanaf R940
per nag (plek vir 2)
Vanaf R940
per nag (plek vir 2)
Vanaf R940
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Borderweg 26, Sunrella AH, Lanseria, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2M2Y4NzRiLWYwZWUtNDllZS1hODFiLTI4MTY0ZDBhZWE1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R940  per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 26 Border Road Sunrella AH 1739 Gauteng 086 999 0018 12:00-22:00 11:00 -25.952612988139 27.933314641586
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!