+44
Gastehuis in Safari Tuine

Meraki Upmarket Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Sean S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Would definitely stay again. Very clean, well kept, neat, tidy, peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Awesome plek. Dankie vir die vriendelikheid en netheid van ons kamer en bygevoeg, die swart dame wat ons plekkie so mooi skoon gehou het vir die 3 dae, jy was baie spesiaal. Goeie werk, love julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

D B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie lekker. Baie lekker gebly, baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelle V
1 nag
5.0
Mrt 2026

5 ster verblyf. Ons was hartlik verwelkom deur die gasheer. Sal beslis die plekkie aanbeveel. Goeie oog vir detail.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emil K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Sal aanbeveel vir enige iemand. Skoon en netjies, baie mooi plek. Sal aanbeveel vir enige persoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netjies, great waarde vir geld. Plek is baie netjies, skoon en ek sal weer daar gaan bly. In die aand, as mens terugkom, is daar tot 2 groen liggies op die sypadjie sodat mens nie by die hek verbyry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny T
1 nag Besigheidsreis
4.6
Feb 2026

My oornag plek in Rustenburg. Ek wil nie graag aanbeveel nie, want die plek sal nooit weer beskikbaar wees nie! Ek is so gereeld hier, ons luvit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bobby J
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Good. It was good, best services and quite relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Safe, clean, welcoming, cozy. Lovely. Host welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Savvas
Meraki Upmarket Guest House
Thank you so much for your review. Hope that we can host you again.

Charles A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Extraordinary. It was super fantastic, friendly hosts, so safe and clean. Breakfast was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Savvas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

11 Katlagter Avenue, Cashan 2, Rustenburg, 0299, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3be29c58929f9c5fd2b3b1c2e75827ce355ef7f0f4f3f8505802193704f6c67d6163a6f04119474a2c126ae0bc991ee522e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 11 Katlagter Avenue Cashan 2 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.695476808647 27.235187516759
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang