Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Karoo

Merino Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Karlien J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Fantasties. Die eienaar doen ongelooflik baie moeite. Haar tuisgebak was deel van ons verwelkoming. Die rustigheid van die plaas is 'n welkome bonus. Die moderne akkommodasie is baie netjies en skoon met vars blomme oral.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

So beautiful! Gorgeous setting - loved our overnight stay! What a fantastic home away from home. Beautiful cottage; wonderfully decorated. Attention to detail! Unfortunately, only stayed one night - absolutely loved the tranquility of a farm stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Oornag vir 'n moeg lyf. Ons het heerlik gebly. Die gasvryheid, vriendelikheid en niks wat verkeerd staan vir hul hande nie. Nina is daar om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Die stilte met gebler van skape in die verte, bring soveel rustigheid in 'n mens se siel. Ek sal weer daar oorbly as ons reise daar verbygaan. Baie dankie, Nina, vir die soetgoed, jy is voorwaar 'n voortreflike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes Jakobus C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Verblyf was te kort. Ons het twee aande oorgeslaap onderweg op ons reis Kaap toe. Ons kon baie langer bly. Die opgeruimde natuur, rustigheid, kwaliteit van die toerusting en woonplek, maar veral die gasvryheid, maak dat ons beslis sal terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Treat yourself! Merino Cottage is gorgeous! Beautifully sized bedrooms with big beds and lovely bedding. A fully equipped kitchen, fabulous outside sitting and braai area with views of the incredible landscape and Springbok. Every little aspect has been thought of right down to homemade rusks, beautifully smelling freshly cut roses in every room, fresh milk in the fridge and a special cupboard in the kitchen by the sink to place your dirty dishes in because "nobody should wash dishes on holiday" according to Nina, our welcoming host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

The kind of place that is difficult to leave. Highly recommended. Exceptional. A beautiful, well-appointed cottage in a peaceful setting. Ideal place to stop and recharge when travelling long distances. Nina's biscuits and rusks are delectable and in generous supply. Friendly owners welcome you on arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Merino Cottage is 'n juweel. Dit is 'n bestemming, nie net 'n oornagstop nie. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustige kuier op 'n Suid-Vrystaatse Karoo plaas. Wat 'n lekker rustige kuier was dit nie. Die plek is baie mooi, skoon en netjies. Alles wat 'n mens wil hê vir 'n rustige wegbreek. Die cottage is ten volle toegerus vir alles wat jy mag nodig kry. Die mense is vriendelik en baie verwelkomend. Ek gaan beslis weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ninette S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Top gehalte! Ons het heerlik en luuks gebly! Baie netjies en skoon! Die plek het alles wat jy nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alna V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfek. Baie meer as wat ons verwag het! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 3 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Appeldoorn Road, Tuin Farm, Philippolis, 9970, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqxeTBuyOyJKOmVfZVk2ltqPzS1qEcihjoS0w5HK0YKadNeDrcJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag, vir 4 mense 55 5 1 5 Appeldoorn Road Tuin Farm 9970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.295558669023 25.326919536487
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang