Metropolitan Escape
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 100 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 560 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Seepunt en omring deur 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe, bied Metropolitan Escape 'n ontspanne kuswegbreek, ideaal vir 'n paartjie of vriende.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, en alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke, asook 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Deur die skuifdeure kan gaste 'n oggendkoffie op die balkon geniet. Hulle het ook toegang tot die gemeenskaplike dakswembad en sitarea. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Milton, Brokenbath en Rocklands Beach almal binne loopafstand van die woonstel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Ligging
- 100 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 100 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang