2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 36 Faure Marine Drive, Gordons Bay, 7130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
MH Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Gordonsbaai. Dit spog met 'n lieflike see-uitsig en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank en dit lei na 'n leefarea met 'n rusbank en 'n platskerm-TV.
Die skuifdeur bied toegang tot 'n balkon met buitemeubels en 'n uitsig oor die see en die skiereiland. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Gaenore Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 36 Faure Marine Drive, Gordons Bay, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink MH Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
36 Faure Marine Drive, Gordons Bay, 7130, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang