+58
Gastehuis in Flamwood

Mi Vida Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Uitstekende blyplek - Hulle is werklik hul sterre werd. Ek het in 'n paar plekke die afgelope jaar in Klerksdorp oorgebly. Hierdie staan egter kop en skouers bo al die ander uit. Ek het hulle ook aan my kinders en familie wat die naweek in ander verblyf oorgeslaap het aanbeveel vir 'n volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Will definitely be back when in the area. Met all expectations and was a very pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Baie lekker gebly. Dit is altyd lekker by Mi Vida. Hulle is vriendelik en help graag. Ek sal beslis weer boek. Kamer is skoon en badkamer ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elbert D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

Awesome. Excellent service and helpful, friendly personnel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Sal beslis weer gebruik. Pragtige plek om te oornag. Alles wat ons nodig gehad het. Ek sal baie beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Fantasties, very. Een van die beste plekke wat ek in 'n lang tyd by gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
Mi Vida Guesthouse
Dankie dat julle by Mi Vidagastehuis oorgebly het. Dit was 'n voorreg. Hoop ons sien julle gou weer.

Nombulelo S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Peaceful and clean. Place was spotless, cozy and area is peaceful. This is definitely a must visit if you looking to relax. I will definitely revisit, host was amazing and always available when you need her.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
Mi Vida Guesthouse
Thank you for staying at Mi Vida Guesthouse! Hope we will see you soon again!

Deona J
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2026

'n Paradys, baie meer as net 'n plekkie om te oornag. Mi Vida is 'n paradys weggesteek in die middel van 'n dorp. Die kamers se decor is smaakvol, dis skoon en het alles wat jy nodig het in die kamer. Die gasvrou is vriendelik en behulpsaam en die plekke bied baie meer as net 'n slaapplekkie, daar is 'n pragtige tuin en 'n boomhuis. Dis in 'n veilige rustige area gelee, assof dit net jy en manlief of die hele gesin of vriende groep is, Mi Vida is die plek sou jy in die area 'n plekkie soek om jou kop neer te lê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Sal weer Mi Vida Guesthouse gebruik. Netjiese verblyf en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
Mi Vida Guesthouse
Dankie vir die mooi resensie. Dis altyd vir ons heerlik om ons gaste welkom te laat voel. Hoop ons kan die tradisie voortsit! Hoop ons sien jul gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Esme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

14 Abrahamson Avenue, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc959e3aef7f441771bf778d7ab7daf7f6d396e74e1415caf9582e9d979b8365dc80db60d3376474a25b3d1d0f2d4f202b97d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 96 5 1 5 14 Abrahamson Avenue Flamwood 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.842061894818 26.678741944057
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang