Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (2)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Flamwood

4.2 / 5  
volgens 22 resensies
Lees regte resensies van Flamwood van 22 geverifieerde gaste.
Indien jy Flamwood besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Flamwood.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Flamwood akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Flamwood Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Flamwood Akkommodasie

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Flamwood

St Andrews is in 'n stil woonbuurt in Klerksdorp geleë. Dié gastehuis bestaan uit 9 gemaklike en suite-kamers, 'n swembad en 'n kapsetperk. Ons spog ook met gerieflike konferensie-geriewe wat as 'n stylvolle trou-...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Flamwood

Beryl1 Guest House bied luukse kamers met 2 enkelbeddens of 1 koningingrootte-bed in Flamwood wat 'n rustige en moderne woonbuurt in Klerksdorp, Noordwes is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer (slegs stort), TV met...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wilkoppies, Flamwood

Villa Med is in Wilkoppies geleë, 'n deftige en gevestigde woonbuuurt binne stapafstand vanaf die mediese fasiliteite van Ancron geleë. Sunningdale en Wilmed Park is net 1 km van ons af. Villa Med is 'n splinternu...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Flamwood

Kom ontspan in die juweel van Klerksdorp net 1 km vanaf die N12 Diamantroete. Gemstone is die ideale wegbreekplek met net die beste gerief en bekostigbare huislikheid. Die vriendelike atmosfeer is ewe aanloklik vir ...

Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Flamwood

The Guest House Klerksdorp is ‘n lieflike gastehuis met pragtige kamers.. Verblyf word gebied in dubbelkamers en in ‘n gedeelde kamer. Elke kamer het ‘n privaat badkamer met ‘n bad en stort. Elke kamer het...

Vanaf
R510
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Flamwood

The Royal Guest House is sentraal geleë in Klerksdorp, naby restaurante, winkels en hoofpaaie. Dié gastehuis kombineer gesofistikeerde sjarme en gasvryheid met moderne geriewe. Verblyf word aangebied in 5 stylvo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Flamwood

Strydom Stop and Stay bied gerieflike oornagverblyf in gastekamers met slaapplek vir 31 gaste. Daar is 9 kamers wat enkel-, dubbel- en gesinskamers insluit. Elke kamer het 'n privaat ingang, ketel, TV met DStv en b...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wilkoppies, Flamwood

Hier by Readman Gastehuis Lodge streef ons daarna om elke gas te bederf met 'n onvergeetlike ervaring. Dis hoekom ons seker maak die verblyf is altyd genotvol, gerieflik en verfrissend. Sakereisigers, vakansieganger...

Vanaf
R610
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wilkoppies, Flamwood

The Hancock Inn is in die residensiële buurt, Wilkoppies, in Klerksdorp. Dié gastehuis bied verblyf in 2 stylvolle, versierde kamers met 'n rustieke gevoel. Albei kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wa...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Flamwood

Magenta Guesthouse is geleë in 'n ​​veilige en rustige omgewing, sentraal tot drie hospitale, winkelsentrum en restaurante. Ons bied gemaklike kamers met en-suite. Alle kamers toegerus met TV, yskas, ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Flamwood akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Klerksdorp blad indien jy na meer Klerksdorp akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za