+58
Gastehuis in Flamwood

Mi Vida Guesthouse

  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 14 Abrahamson Avenue, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

By Mi Vida Guesthouse kan gaste die rustige omgewing geniet en van die gedruis van die besige stadslewe ontsnap.

Hierdie gastehuis bied verblyf in 5 stylvolle en knus oornagkamers. Twee van die gastekamers het koningingrootte-beddens, die derde kamer het 2 enkelbeddens en die vierde eenheid het 'n stapelbed. Elke kamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n TV, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in elke kamer.

Gaste kan die gemeenskaplike boma en die braaigeriewe gebruik.

Slegs die Flower-kamer en Butterfly-kamer kan kinders akkommodeer op 'n slaapbank. Verder word slegs 2 volwassenes per kamer toegelaat.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nombulelo S
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and clean. Place was spotless, cozy and area is peaceful. This is definitely a must visit if you looking to relax. I will defi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Deona J
Saam met vriende
5.0
'n Paradys, baie meer as net 'n plekkie om te oornag. Mi Vida is 'n paradys weggesteek in die middel van 'n dorp. Die kamers se decor is smaakvol, dis...
Sien meer
Mei 2026
Michelle P
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer Mi Vida Guesthouse gebruik. Netjiese verblyf en goeie diens.
Mei 2026
Nkele K
Gesin met tieners
5.0
Comfortable and convenient. I had a wonderful stay at Mi Vida Guesthouse. Very friendly and helpful staff. The place is very clean and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Marlee C
Besigheidsreis
5.0
Goeie diens, skoon kamers en vriendelike staff. Baie, baie happy met die gastehuis. Bespreking was lekker vinnig en ons span was doodgelukkig met die ...
Sien meer
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Esme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 14 Abrahamson Avenue, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Mi Vida Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

14 Abrahamson Avenue, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc959e3aef7f441771bf778d7ab7daf7f6d396e74e1415caf9582e9d979b8365dc80db60d3376474a25b3d1d0f2d4f202b97d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 87 5 1 5 14 Abrahamson Avenue Flamwood 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.842061894818 26.678741944057
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang