- Slaapplek vir 25 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Sarel Cilliers Street, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Micarla's B&B is 'n gastehuis in die hartjie van Kroonstad, net van die N1 af in die rigting van Bloemfontein en Welkom. Dit is perfek vir gaste wat wil ontspan voordat hulle weer in die pad val om verder toeris te speel.
Die B&B het 18 gemaklike en netjiese kamers met lugversorging en en suite-badkamers met aparte baddens en storte. Al die kamers is goed toegerus met dubbelbeddens behalwe vir die standaard enkelkamers met enkelbeddens. Die kamers het ook al de nodige geriewe soos, koffie en tee, 'n yskassie en 'n TV met DStv-kanale. Micarla's B&B is ideaal vir enige reisiger wat naby aan sentrale Kroonstad, maar steeds in 'n stil en rustige omgewing wil wees.
Die perseel het genoeg veilige parkering, wasgoeddienste en 'n gemeenskaplike braai-area wat beskikbaar is vir alle gaste. Die akkommodasie is net oorkant die Panorama Plaza winkelsentrum met 'n Pick 'n Pay, drankwinkel en bekende restaurante.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 7 Sarel Cilliers Street, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Gaste dink Micarla's Bed and Breakfast het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Sarel Cilliers Street, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 25 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang