Middelplaas Gastekamp
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R33, Middelplaats Farm, Nylstroom, 0510, Limpopo
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Middelplaas Gastekamp is geleë op 'n plaas in Modimolle, 'n gebied wat veral bekend is vir sy natuurreservate en vloedvlaktes - die perfekte wegbreekplek vir diegene wat 'n vakansie weg van die bruisende stadslewe soek.
Verblyf word gebied in die hooflodge wat bestaan uit 4 kamers wat geskik is vir tot 16 gaste en 1 tentkamer.
Al die kamers by die hooflodge is toegerus met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort of bad. Die hooflodge het 'n volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis, 'n lapa-area en 'n braai-area.
Die tenthuis beskik oor 'n dubbelbed en 'n lieflike buitestort, toilet en wasbak. Die eenheid beskik ook oor 'n wasbak met 'n haardroër, 'n staanwaaier, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n privaat braai-area sowel as 'n opwasarea.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, wasgoeddiens en braaigeriewe in. Gaste is ook welkom om die aktiwiteite op die perseel te geniet, insluitend voëlkyk, visvang, fietsry, swem en wildkyk. Gaste is welkom om hul eie vierwielmotorfietse en bergfietse saam te bring om op die plaas te ry.
Doendinge in die omgewing sluit in stap, bergfietsry, wildkyk, perdry en voëlkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Lorika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R33, Middelplaats Farm, Nylstroom, 0510, Limpopo
- Gaste dink Middelplaas Gastekamp het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R33, Middelplaats Farm, Nylstroom, 0510, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang