Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Middelplaas Gastekamp

Selfsorg
Tenthuis
Vanaf
Vanaf R1 058
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die pragtige en unieke tenthuisie is 'n paar meter van die dammetjie af geleë waar gaste kan visvang en kan kyk hou die bokke water drink. Die Tenthuis het 'n dubbelbed en 'n lieflike buite-stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n spieël met 'n haardroër, staanwaaier, yskas-vrieskas en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n privaat braai- en opwas-area. Handdoeke en linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis met 'n yskas, vrieskas, oond en 'n mikrogolfoond. Ekstra geriewe sluit 'n boma, lapa en veilige parkeerplek in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en braaigeriewe.

Huisreëls

Gaste kan vuurmaakhout per vrag koop. Stel die gashere vroegtydig in kennis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Main Lodge
Vanaf
Vanaf R4 232
per eenheid
  • Plek vir 16 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hooflodge het 4 kamers wat geskik is vir tot en met 16 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 4 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die vierde slaapkamer het 4 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hooflodge het 'n toegeruste kombuis met 'n yskas, vrieskas, oond en mikrogolf. Ekstra geriewe sluit in 'n boma en 'n lapa.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Gaste kan vuurmaakhout per vrag koop. Stel die gashere vroegtydig in kennis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 058
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Middelplaats Plaas, Nylstroom, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8104c11e68cd6e290752a359df9acc83693dca78edc17a239a03f4e18d3a37d08d63bc88720f98b078e9a4e415ccaf72669b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 058 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 R33 Middelplaats Farm 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.798897134352 28.586127148479
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem