+34
Selfsorg in Klein Roggeveld

Middelstevlei Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Danie L
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Stilte, rustigheid en kwaliteit familietyd. Dit is ons derde keer by Middelstevlei en soos die vorige twee kere het ons dit geniet. Die absolute stilte en rustigheid is meer as genoeg om 'n slag weer asem te skep. Geen selfoon en TV. Kleinkinders het weer ontdek hoe lekker dit is om buite te speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

As jy die Karoo stilte soek, is Middelstevlei net die plek vir jou. Wikus & Antoinette het ons 'n tipiese Karoo welkom gegee. Ons het heerlik gebly, met die Karoo stilte om ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elisia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2026

Quiet, peaceful, safe. Attentive host. Old well equipped farmhouse. Bed was comfortable and slept warm. Totally off the grid, which ensured a peaceful stay with great walks on the farm. The owner directed us to nice lookout points nearby with stunning views of the river.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Melanie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Sal weer besoek. Ontsettend lekker gebly. Stilte, isolasie, geen internet of selfoonsein, fantastiese lapa met uiters weldeurdagte vuurmaak- en braaitoerusting. Baie hout teen 'n baie billike prys reeds daar, so mens hoef dit nie aan te ry nie. Die sementdam is perfek vir somer en ons hond kon baljaar oor 'n groot area omdat dit omhein is. Ons het met die staldeur na ons kamer oop geslaap en kon die sterre uit die bed sien terwyl 'n welkome koel luggie deurwaai. Voortreflike waarde vir geld. Die perfekte Karoowegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Heerlike wagbreek uit die stad! Dit was baie lekker om te kuier by Middelstevlei Gastehuis! Die rustigheid en stilte was presies waarna ons op soek was om weg te breek uit die besige stad. Die verblyf is baie netjies en goed toegerus met alles wat mens nodig het. Die vars gebakte brood was 'n groot bederf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Middelstevlei Gastehuis
Baie dankie vir jul terugvoer, ons waardeer dit. Kom kuier beslis weer vir ons. Vriendelike groete

Judy D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

A visit to Middelstevlei is 'food for the soul'. We all had a lovely 'Women's Day' weekend at Middelstevlei Guest House. Antoinette was a fabulous host and spoilt us with delicious homemade bread and jam on arrival. After all the rain, the Karoo is very green and it was lovely spending time at the river on the farm. The big indoor fireplace was a bonus as it was a rather chilly weekend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Middelstevlei Gastehuis
Thank you for your review. It was only a pleasure to accommodate you as our guests. Please come visit again.

Loraine S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Ons het gekom vir 'n naweek en ta-ta gese met koffers vol onvergeetlike memories. Wat is dan nou lekkerder as 'n blikbeker koffie met 'n vars gebakte plaasbroodjie, rustiger as die knetter van 'n vuurtjie onder die helder hemelruim en mooier as die Karoo se eerste more-groet in skakerings van ligpienk en giggel-geel! 'n Stukkie van ons harte het agter gebly in die Moordenaars Karoo, maar ons sal vir seker terugwees om dit te kom haal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Middelstevlei Gastehuis
Dankie vir jul terugvoer. Groot plesier om jul te kon akkommodeer. Kom beslis weer Vriendelike groete

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
3.6
Feb 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

John C
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Jan 2024

Very quiet place. No phone/internet. Nothing to do at all. Nice stay but the road is very rough. A bakkie or 4x4 is necessary.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R3 195
per nag, vir 9 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 195
per nag, vir 9 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 195
per nag, vir 9 mense
Bespreek

Farm Middelstevlei, 45 km from Laingsburgh, 6900, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d87577c3cb2fb63070cd64f8a609742e84782cb96e4f74494c0bb8a0ffa38666abf4893ffdf54834563e3e1410baf3eda12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 195 per nag, vir 9 mense 16 5 1 5 Farm Middelstevlei 45 km from Laingsburgh 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.923743365934 20.958058835057
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang