+21
Gastehuis in Smithfield

Migdal Oz aka Rufpatch

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Heidi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ons gasheer het ons baie vriendelik ontvang. Dit was 'n heerlike oornagplek. In 'n rustige deel van Smithfield. Daar is 'n lekker braaiplek, die kombuis en res van die woonstel is baie goed ingerig. Sal dit aanbeveel vir mense wat op reis is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather N
1 nag
5.0
Jan 2026

Comfortable, clean and quiet overnight stay in Smithfield. Welcomed to our accommodation by the owner. It was a comfortable, clean and quiet overnight stop en route from Gauteng to the Eastern Cape.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Comfortable overnight stay. Great overnight stay. Clean and comfortable. Cedric is a great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Clean and comfortable. Host very accommodating. Very clean and comfortable. Our host was very accommodating and friendly. Will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianna H
1 nag
5.0
Des 2025

Heerlik rustige verblyf. Hierdie is die perfekte verblyf na 'n lang besige pad. Die eenheid is ruim en goed toegerus met alles wat jy mag nodig kry. Daar is ook 'n lekker kuierarea met braai geriewe buite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Gasvryheid en baie goeie kommunikasie. Baie dankie aan ons gas. Hy het ons heeltyd op hoogte gehou van 'n groot ongeluk wat gebeur het en selfs ander verblyf aangestuur as die pad gesluit sou bly. Ons gas het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel en selfs ons wegneemetes vir ons gaan optel toe ons te laat daar aangekom het. Baie dankie vir jou wonderlike gasvryheid. Ons sal jou eiendom aanraai vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Excellent. Very comfortable with a real homely feeling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Comfy overnight accommodation. Immaculately clean, comfy, and spacious rooms. Lots of little touches gave a homely feel. Cedric is the perfect host: friendly and considerate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin E
1 nag
5.0
Jul 2025

Comfortable. Very comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cynthia M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

A most pleasant stay. Comfortable and safe. We will happily stay again! Our stay was very pleasant. Everything we needed and more was provided! We felt comfortable and safe. Thank you, Cedric, for welcoming us and for making us feel at home. We will stay again when we need to stop over in Smithfield.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cedric Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek

20 Hamilton Street, Smithfield, 9966, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f11a5307fb05fb67150356e90b8e232603b99cd6c234283618bb17e91e72900c795a00b11bf18701a05eb4661f1e41d38d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 20 Hamilton Street Smithfield 9966 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.213151927957 26.525813341141
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang