Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Marlothpark

Serenity Bush Ballads

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Trecia T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Peaceful. Great place to stay at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolf B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ons het lekker gekuier. Dit was skoon en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amore C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Asemrowend. Was asemrowend, mooi, netjies en skoon. Sal enige tyd weer kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Reds L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2026

Excellent Kruger Maroela restaurant, stay away from it! Jose was a pleasure. Relaxing, peaceful. Load shedding was a problem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Annamarie D
Kort verblyf
2.2
Jan 2026

Geld mors, onaangenaam en ongerieflik gebly. Glad nie lekker gebly nie, sal die plek glad nie aanbeveel nie. Stort het net probleme gegee, jy kan hom stel soos jy wil, die hitte verander self na baie warm of na yskoud. Toilet kon nie spoel nie, moes elke keer die klein vullisdrom vat om die bak vol water te tap sodat die toilet gespoel kon word. Was amper 2 dae sonder krag en daar is absoluut geen backup van enige manier om lig te hê saans nie. Baie onaangename paar dae gehad.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Stephanie
Serenity Bush Ballads
Sorry that you were dissatisfied with your stay. We had a few issues; however, if Eskom power goes off for two days, there is nothing we can do. The whole of Marloth Park was without power. We have a backup power system and usually don't have issues. Being a thatch property, we cannot provide candles as this is a potential fire hazard. We will look at purchasing magneto lights for future outages. Thanks for the feedback.

Ryno D
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Rustig vol. Ek het baie lekker gebly, rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Baie rustig en netjies. Het baie lekker gebly, baie diere gesien en lekker gebraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Willishia K
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Alles wat jy nodig het, is ingesluit en beskikbaar. Lieflike area en veilig. Ons het vir een nag oorgebly, bespreking was vreeslik maklik en vinnig, sonder enige moeite was die chalet bespreek. Die yskas was 'n bietjie warm en het nie alles lekker koud gehou nie, maar verder was alles baie lekker en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 000
20 % AF
R 1 000 R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 000
20 % AF
R 1 000 R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 000
20 % AF
R 1 000 R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

854 - 857 Wilddog Street, Corner of Olifant Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d2d99ebdd0061780acad642aa4070f13701eb2917b3335c7880715d2fcfc1d1388adf80f57f835125e85ce483781739682f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R800 per nag, vir 2 mense 117 5 1 5 854 - 857 Wilddog Street Corner of Olifant Drive 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.380272365712 31.762857288122

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang