6 gaste
3 slaapkamers
5 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Dolphin Drive, Milkwood 314, Marina Martinique, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Milkwood 314 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel met 'n pragtige see-uitsig. Die woonstel is in die Milkwood-kompleks in Marina Martinique in Jeffreysbaai op die strand.
Hierdie woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens wat apart of saam opgemaak kan word. Die hoofslaapkamer het lugversorging en daar is bad- en stortgeriewe in die woonstel.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, elektriese dubbeloond met 'n keramiek-glasstoofplaat, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste rondom die etenstafel en die sitarea het lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitarea lei deur glasdeure na 'n stoep met buitemeubels, 'n gasbraai en 'n see-uitsig.
Gaste het toegang tot 5 GB se WiFi per dag. Veilige kelderparkeerplek word voorsien en daar is 'n hysbak na die woonstel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rebecca Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Dolphin Drive, Milkwood 314, Marina Martinique, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Milkwood 314 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Dolphin Drive, Milkwood 314, Marina Martinique, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang