Milkwood 319
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Dolphin Drive, Milkwood Apartments, Marina Martiniqe, 6332, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Milkwood 319 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met 'n see-uitsigte weg van die stadslewe.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Twee van die badkamers het 'n bad en stort en die derde badkamer het slegs 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, dubbeloond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitarea langsaan het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea het skuifdeure wat na 'n balkon met meubels, 'n draagbare braai en wonderlike see-uitsigte lei. Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar en die kompleks is net 'n entjie se stap vanaf die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Natthita Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 62
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Dolphin Drive, Milkwood Apartments, Marina Martiniqe, 6332, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Dolphin Drive, Milkwood Apartments, Marina Martiniqe, 6332, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang