Pick your preferred language

English

Afrikaans

+19
Selfsorg in Fisherhaven

Milkwood Cabin Getaway

6 gaste

4 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 21 Meerenbosch, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Milkwood Cabin Getaway bied selfsorgverblyf aan die rand van die Botriviermond op die privaat Middelvlei-landgoed in Meerensee. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na rustige verblyf.

Dié dubbelverdieping-huisie het 'n houtdek en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Beide die hoof- en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde en vierde slaapkamer het elk 'n enkelbed. Beide badkamers het 'n stort en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, gasstoof, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het rusbanke en ekstra sitplek, sowel as 'n etenstafel en binnebraaigeriewe.

Die stoep het buitemeubels en gaste het 'n uitsig oor die tuin. Daar is 'n plankpaadjie wat lei na 'n houtdek waar gaste kan ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste het toegang tot die landgoed se geriewe, soos twee swembaddens, 'n speletjieskamer met tafeltennis en 2 tennisbane.

Aktiwiteite in die area sluit voëlkyk, swem, voetslaan en watersport in. Gaste mag dalk ook wilde perde sien wat in die landgoed woon. Meerensee-landgoed is in Fisherhaven, wat 'n seiljagklub, klein kafee en 'n restaurant het.


Dít is wat jy hier sal kry

Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 21 Meerenbosch, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Milkwood Cabin Getaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

21 Meerenbosch, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37c11748712a4fd4f8e968959d3301b0967e700e80cac087ab4081ef2f71fae9e5a90fc2726d8eabbc512efeca92a8919ac2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 21 Meerenbosch Fisherhaven 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.364982561714 19.105780450573
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang