Milkwood (MLK001)
8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
5 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Milkwood Street, Zimbali Coastal Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Milkwood (MLK001) is in die Zimbali-kusoord in KwaZulu-Natal. Die moderne dekor en afrondings maak hierdie 'n vakansiehuis van formaat.
Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 4,5 badkamers. Daar is ook 'n kombuis met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond. Die eenheid het ook 'n TV met DStv-kanale.
Toebehore sluit verhitte handdoek-relings, 'n wynkelder, 'n randvloeiswembad en braaigeriewe in.
'n Battery reserwe is beskikbaar om die ongerief van 'n kragonderbreking te vermy.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Rehana Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Milkwood Street, Zimbali Coastal Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Milkwood (MLK001) het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Milkwood Street, Zimbali Coastal Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang