+67

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Brigit P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Awesome, thank you. Thank you! Everything was so well organised, and the host and Karos were extremely helpful to ensure a great stay. Our family from the Netherlands had a wonderful time, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Milkwood Safari Lodge
Thank you so much for your wonderful review! It was a pleasure hosting you and your family. We're delighted to hear that everything was well organised and that both our team and Queros helped make your stay enjoyable. It means a great deal to know that your family from the Netherlands had such a memorable time with us. We truly appreciate your kind words and hope to welcome you all back to Milkwood Safari Lodge for another unforgettable bushveld getaway in the future.

Johan N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Met all our expectations. Beautiful location, lots of animals roaming around the property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Milkwood Safari Lodge
Thank you for your wonderful review and for taking the time to share your experience. We are delighted to hear that your stay met your expectations and that you enjoyed the beautiful surroundings and wildlife roaming freely around the property. It is especially rewarding to know that you were happy with the cleanliness, service, security and overall experience. We truly appreciate your support and hope to welcome you and your family back again soon for another memorable bush getaway.

Bianca W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Niks anders as amazing nie, julle gaan ons definitief weer sien. Ons het dit geglo!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Milkwood Safari Lodge
Dankie. Ons sien uit na julle terugkeer. Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê.

Stella F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Fantastiese plek om saam met geliefdes te kuier. Ons het ongelooflik lekker gebly en saam gekuier. Ons was 'n groep van 10 persone en daar is oorgenoeg ruimte vir almal. Die lapa se kuier saans was net so wonderlik. Sal beslis die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Milkwood Safari Lodge
Dankie vir die kuier, maak gerus weer so.

Amanda K
Kort verblyf
4.8
Aug 2025

Absoluut die moeite werd. Wat 'n fantastiese naweek, pragtige plek en alles is daar, jy vat net jou klere en kos. Ons sal vir seker weer Milkwood bespreek in die toekoms, al ons gaste was baie impressed. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Milkwood Safari Lodge
Hi Amanda. Kom kuier gerus weer. Ons hoop om julle weer te kan ontvang.

Mirinda N
1 nag
4.8
Mrt 2025

Kuier heerlik, venue wow, hostess se diens is baie swak. Dis ’n missie om jou breekskade by Lynette, die gasheer, terug te kry, en kommunikasie is bitter swak. Ons het ’n paar onnodige voorvalle gehad as gevolg van swak bestuur, en die webtuiste het agteroor gebuig om ons gelukkig te hou, as gevolg van die gasheer se foute.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Milkwood Safari Lodge
Hallo Mirinda. Dankie vir julle terugvoer. Julle breekskade deposito is aan julle terugbetaal en is afgehandel. Na ons navraag gedoen het op betaling van 'n breekskade deposito was dit wel 'n missie om dit te kollekteer. Dit was betaalbaar 7 dae voor julle aankoms. Die eiendom word korrek geadverteer en die koste uiteensetting is duidelik. Julle wou heelwat vroeer inklok, maar julle het slegs vir 1 dag bespreek (oor 'n naweek). Ons aanvaar as 'n norm nie een nag besprekings oor 'n naweek nie. Ons het wel in julle geval dit toegestaan. Julle wou verder die wildsvoertuig begin gebruik 'n paar uur voor julle mag inklok. Daar is kostes daaraan verbonde. Die gebruik van wildsvoertuie en onderhoud daarop is duur. Dis nie onredelik om 'n ekstra premie daarop te verwag nie. Ons voel nie dis regverdige kommentaar nie. Julle het slegs vir 1 dag betaal, en om gebruik van die huis en sy fasiliteite vir meer as 'n dag te wil kwalifiseer, moet daar 'n ekstra betaling gehef word.

Betsie M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2025

Absolutely amazing. The butler was absolutely amazing. The tin opener isn't functional (mention only, no complaint). Leaking roof between the joining rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Wiida G
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Des 2025

'n Goeie plek vir 2 families wat naby aan die bos wil kuier. Ja, dit is naby aan die natuur. Goeie fasiliteite. Nie alles werk nie, bv. die ysmasjien, sonder hulp van die agent.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lynette
Milkwood Safari Lodge
Hi Wiida. Dankie vir jou terugvoer, ons waardeer enige terugvoer waar ons kan verbeter. Jy het slegs genoem dat die ysmasjien te stadig ys maak. Ongelukkig was dit nie binne ons beheer nie. Nie seker wat die verwagting van ons was nie op die ingewing van die oomblik nie. Daar bly ongelukkig nie 'n masjien tegnikus op die perseel nie. Ons het intussen 'n beter masjien aangeskaf.

Alizia M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Nov 2025

Nice weekend breakaway. Nice for a large crowd.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.0
Feb 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 385

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R7 300
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R7 300
per nag (plek vir 14)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R7 300
per nag (plek vir 14)
Bespreek

Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0840, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf27345a7ed9f51d5b0f755b41d22f29769ae8d1b881fa7bab53cfe68898c274178ad74c1c8adb46bc76c9200ae8c92520625?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 300 per nag (plek vir 14) 36 5 1 5 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0840 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.795821889879 28.120218448534
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang