Bela-Bela Akkommodasie by Milkwood Safari Lodge | LekkeSlaap
+12

Milkwood Safari Lodge

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516/Thabazimbi-weg, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0840, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Milkwood Safari Lodge is 'n privaat eiendom met 'n luukse selfsorg-boslodge in die Mabalingwe Natuurreservaat, sowat 2 ure se ry vanaf Johannesburg. Dié lodge is ideaal vir diegene wat opsoek is na 'n "Out of Africa"-ervaring, maar nie wil wegbreek van die luukshede van 'n en suite-badkamer nie. By Milkwood Safari Lodge is daar vele wild te sien, insluitend kameelperde, vlakvarke en buffels.

Die lodge het slaapplek vir 8 volwassenes en 4 kinders in 2 dubbelkamers en 2 kamers met 2 enkelbeddens elk. Elke kamer het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer en elke dubbelkamer het 'n deur wat lei na die enkelbedkamers, ideaal vir ouers wat 'n oog oor hul kinders wil hou, maar ook stilte en privaatheid wil geniet. Die enkelbedkamers het ekstra beddens vir kinders wat vriende wil saambring.

Die lapa-kuierarea bied asemrowende uitsigte op die Limpopo-bosveld en het 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n leefarea en 'n eetarea. Daar is ook 'n voetpad deur die bos wat na 'n vuurput lei, asook 'n swembad.

Milkwood Safari Lodge bied vroegoggend wildritte, waarna gaste 'n heerlike laatontbyt kan geniet. Gaste kan ook laatmiddag wildritte onderneem en skemerkelkies op die dek geniet, waarna die dag met 'n aandete langs die vuurherd by African Stars geniet kan word.

Gaste kan die Groot 5 vanuit hul eie voertuie of op 'n wildrit aanskou. Die lodge het privaat wildrit-voertuie vir gaste om te gebruik. Die hoofkampplek, Ingwe, het sy eie restaurant, winkel, OTM, en tennis- en muurbalbane. Bela-Bela is net 20 minute se ry vanaf die lodge.

Slaapplek

’n Bespreking by Milkwood Safari Lodge sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 2
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 2
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 2
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 8 resensies vir Milkwood Safari Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • R516/Thabazimbi-weg, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0840, Limpopo
  • Gaste dink Milkwood Safari Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 12)
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516/Thabazimbi-weg, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0840, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAznAdsH06LoPl8pdhZ59jDJb4sojyhBYokJH9eKbGetxd5D9ZE1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 800  per nag (plek vir 12) 8 5 1 5 R516/Thabazimbi Road Mabalingwe Nature Reserve 0840 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.8495443 28.0425229
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za