Pick your preferred language

English

Afrikaans

+48

14 gaste

4 slaapkamers

8 beds

5 badkamers

  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0840, Limpopo Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Milkwood Safari Lodge is 'n gemaklik gemeubileerde selfsorg-boslodge vir 14 mense, in die bekende Mabalingwe Natuurreservaat.

Die lodge bied slaapplek vir tot 14 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers, 4.5 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n sitkamer. Twee van die lugverkoelde slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed, en die 2 skakelslaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n driestapelbed. Die badkamers is toegerus met 'n stort of 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet, en vir gerief word luukse linne en handdoeke voorsien.

Die lapa-onthaalarea bied 'n uitgestrekte uitsig oor die Limpopo-bos, en die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n ysmasjien, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die ontbyttoonbank of die etenstafel geniet word, en gaste kan in die sitkamer ontspan. Die lodge het 'n nuut geïnstalleerde omsetterstelsel wat die ligte en Wi-Fi aan sal hou in die geval van beurtkrag.

'n Paadjie lei jou deur die bos na 'n vuurput waar jy aandetes langs die vuur onder die Afrika-sterre kan geniet. Terwyl jy in die swembad afkoel, kan jy die wild aan die ander kant van die kloof sien verbygaan.

Veilige parkering is beskikbaar vir voertuie. Daarbenewens het die lodge 'n toegewyde selfbestuur-wildkykvoertuig, wat teen 'n ekstra fooi beskikbaar is. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit (’n mini-diens). Gratis brandhout vir die boma en braai-area (2 sakke per nag) sowel as binnenshuise braaigeriewe is ingesluit.

Die hoofkamp, Ingwe, het sy eie restaurant, winkel, OTM, tennisbane en muurbalbane vir gaste om te besoek en te gebruik.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Bianca W
Saam met vriende
5.0
Niks anders as amazing nie, julle gaan ons definitief weer sien. Ons het dit geglo!
Jul 2025
Stella F
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese plek om saam met geliefdes te kuier. Ons het ongelooflik lekker gebly en saam gekuier. Ons was 'n groep van 10 persone en daar is oorgenoe...
Sien meer
Apr 2025
Amanda K
4.8
Absoluut die moeite werd. Wat 'n fantastiese naweek, pragtige plek en alles is daar, jy vat net jou klere en kos. Ons sal vir seker weer Milkwood besp...
Sien meer
Aug 2025
Mirinda N
4.8
Kuier heerlik, venue wow, hostess se diens is baie swak. Dis ’n missie om jou breekskade by Lynette, die gasheer, terug te kry, en kommunikasie is bit...
Sien meer
Mrt 2025
Betsie M
Saam met vriende
4.6
Absolutely amazing. The butler was absolutely amazing. The tin opener isn't functional (mention only, no complaint). Leaking roof betwe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Lynette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 25

Resensies 344

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0840, Limpopo
  • Gaste dink Milkwood Safari Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 14)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 14)
Bespreek

Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0840, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf27345a7ed9f51d5b0f755b41d22f29769ae8d1b881fa7bab53cfe68898c274178ad74c1c8adb46bc76c9200ae8c92520625?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 14) 33 5 1 5 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0840 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.795821889879 28.120218448534
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang