8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
5 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Milkwood Valley Private Game Lodge is 'n gemaklik-gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 8 gaste in die bekende Mabalingwe Natuurreservaat.
Die lodge beskik oor 4 chalets met privaat slaapkamers en badkamers, 'n groot kombuis, eetarea en leefarea. Elkeen van die chalets het dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n binne- en buitestort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die gemeenskaplike kombuis is toegerus met 'n gasstoof, ysmasjien, skottelgoedwasser, mikrogolf, yskas, ingeboude braaigeriewe en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye by die ontbyttoonbank of etenstafel geniet. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Groot boma-braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die oord spog ook met 'n verskeidenheid geriewe en aktiwiteite soos wildritte, perdry-safari's, warm- en koueswembaddens en 'n buitelug-spa.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Lynette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 25
Resensies 342
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Milkwood Valley Private Game Lodge het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang