Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood Valley Private Game Lodge

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R250 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Skoonmaakdienste is op versoek en teen ekstra koste per diens beskikbaar.
- Enige breekskade wat die breekskadedeposito oorskry as gevolg van nalatigheid, is vir die gas se rekening.
- Partytjies, sowel as geraas en steurnisse na 22:00, word nie toegelaat nie. Gedurende die dag moet musiek op 'n aanvaarbare volumevlak gehou word en nie ander gaste steur nie.
- 'n Wildritvoertuig is op versoek teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar, indien dit vooraf gereël word.
- Vullis moet binne die lodge of vullisdromme gehou word, en rommel sal verwyder word wanneer skoonmaakdienste bespreek word.
- Plaas alle breekware en eetgerei in die lodge voordat julle saans ingaan en voor julle vertrek.
- Alle deure en vensters moet gesluit word wanneer gaste die perseel verlaat.
- Alle vensters en alle deure moet gesluit word wanneer gaste vertrek.
- Die sleutels mag nie van die eiendom verwyder word nie en moet in die sleutelboksie toegesluit word, selfs wanneer gaste op 'n wildrit gaan.
- Vure word slegs in die aangewese areas toegelaat: braai en boma.
- Hout vir die boma en braai kan vooraf bestel word vir aflewering by die lodge teen 'n ekstra koste per sak.
- Geen hout mag in die veld opgetel word nie.
- Bierbottels, doppies, sigaretstompies, ens. wat in die veld gegooi word, word teen ekstra koste skoongemaak.
- Sommige paaie in die reservaat is nie geteer nie, en dit word aanbeveel om, indien moontlik, 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte te gebruik.
- Let asb. op dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes, wat deur die instansie voorsien is, moet aanvaar ten tyde van bespreking.
- As hierdie reëls nie nagekom word nie, kan dit tot 'n boete lei en/of gaste kan gevra word om die Mabalingwe Natuurreservaat te verlaat.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 250
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93fc51029a9287e1d1d156a58002439c049255ba48a6302b976d76d58ff1c6b1496e97957d6b54682ef64313ea0ffe007152?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 250 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.824984970155 28.11883167124
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem