Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood Valley Private Game Lodge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 208

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Milkwood Valley Private Game Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Dawie M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie M
Gesin met tieners

Het Milkwood geniet.

Alles soos geadverteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milkwood Valley Private Game Lodge se terugvoer

Dankie Dawie. Ons hoop julle kom kuier weer.

Milkwood Valley Private Game Lodge
Elna M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elna M
Gesin met klein kinders

Die blyplek is baie netjies en die skoonmaakdiens (waarvoor ons ekstra moes betaal) was baie deeglik.

Daar is 'n baie lekker braai-area, en die swem-area is ook goed ingerig (swembadstoele, groot sambreel, ysmasjien.) Hul behoort meer inligting oor die reservaat te verskaf. Die wildsvoertuig wat ons by hulle gehuur het was in `n skokkende toestand, so ons kon nie die beplande wildsritte doen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milkwood Valley Private Game Lodge se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Elna. Ons waardeer dit opreg. Ons sal aandag gee aan die wildsvoertuig.

Milkwood Valley Private Game Lodge
Vanaf R4 250
R4 250 R3 825
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 250
R4 250 R3 825
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 250
R4 250 R3 825
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93fc51029a9287e1d1d156a58002439c049255ba48a6302b976d76d58ff1c6b1496e97957d6b54682ef64313ea0ffe007152?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 250 nouVanaf R3 825 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.824984970155 28.11883167124
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem